Rondebosch Akkommodasie by Rose Tree | LekkeSlaap
+18

Rose Tree

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Rose Tree
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie nagte gebly in gemak en rustigheid.

Ons is vriendelik ontvang en het alles aangetref soos geadverteer. Die verblyf is baie netjies, skoon en baie goed ingerig, asook daagliks skoongemaak. Ons het daagliks nuwe koffie en beskuit gekry. Die parkering is veilig en ons kon kom en gaan soos ons wil. Ons het baie lekker gebly en sal Rose Tree aanbeveel.

Rose Tree's terugvoer

Jan baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete.
Paula

Rose Tree
Christelle V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim kamer, was verskriklik skoon. Ons het baie lekker gebly.

Ons het vir 'n paar dae by Rose Tree Cottage gebly vir die Two Oceans wedloop. Die kamer is baie ruim en verskriklik skoon. Goeie waarde vir geld met al die geriewe (yskas, TV ens). Daar word baie aandag gegee aan die klein goedjies soos die bakkie vars vrugte, beskuit en koffie wat beskikbaar was. Ons het die veilige parkering ook baie waardeer. Sal weer hier bly indien ons weer Rondebosch toe gaan.

Rose Tree's terugvoer

Baie dankie Christelle, vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete, Paula.

Rose Tree
Ali B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ali B
Besigheidsreis

Genotvol en rustig.

Dit is altyd lekker om oor te bly waar mense jou vriendelik ontvang. Hulle is gasvry en help graag waar moontlik. Dit voel soos "home away from home".

Rose Tree's terugvoer

Ons is bly dat jy dit so ervaar het, Magda.

Groete,
Paula en Neill

Rose Tree
Ali B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali B
Besigheidsreis

Rustige omgewing en vriendelike ontvangs.

Die gastehuis is naby winkelsentrums en vir my om na my bestemming te reis was baie maklik. Dit is 'n selfversorgingseenheid maar het die nodige indien jy self wil kos maak.

Rose Tree's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.

Groete,
Paula en Neill

Rose Tree
Jane A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, convenient self-catering unit with friendly hosts prepared to make your stay comfortable.

We enjoyed this quiet, convenient, self-catering unit. Thanks to the very friendly hosts, Paula and Neill, for all the extras that made our stay comfortable. We would recommend Rose Tree to anyone who wants to walk 600 metres safely to the Newlands cricket or rugby grounds.

Rose Tree's terugvoer

Thank you Jane and Chris for the positive review. It was a pleasure to host you .Hope to see you soon.
Regards
Paula and Neill

Rose Tree
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Argyle-weg 18, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNjM5NjQ3LTUyMzAtNDlmOS1iYzllLTU1NGJkYTA1NmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 18 Argyle Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.972769 18.475553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za