2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Keyes Avenue, Unit 19 The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Rosebank Stay Luxsuite is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige The Galleries-kompleks in Rosebank. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie eenheid op die derde verdieping front noord en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die smaakvolle slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne, badhanddoeke en japonne word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasser-droër en 'n sentrale etenstafel met 4 stoele toegerus is. Die sitarea spog met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Een aangewese parkeerplek is gratis beskikbaar. Die woonstel is naby galerye, restaurante, winkelsentrums, die dieretuin en botaniese tuine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Busi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 46 Keyes Avenue, Unit 19 The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gaste dink Rosebank Stay Luxsuite het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Keyes Avenue, Unit 19 The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang