+31

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

30% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rosebud 4 is 'n pragtige woonstel op die eerste verdieping in 'n veilige seefrontkompleks in Mosselbaai. Dié woonstel spog met 'n uitstekende see- en berguitsig vanaf die balkon.

Dié woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die hoofleefarea is oopplan en bestaan uit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is skuifdeure wat na die balkon lei. Die balkon het sitplek en 'n ingeboude braai. Die woonstel is naby die strand en bied maklike toegang tot restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosebud 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
30 % AF
R 3 500 R 2 450
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
30 % AF
R 3 500 R 2 450
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 500
30 % AF
R 3 500 R 2 450
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847fe71cb3a74b294ec662497534a04b03587476b60276ad7bc45190109b58e3b24a7bd6a5225b814d9440952a65c808b1ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 Beach Street Beacon Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.180201320188 22.152992004648
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang