LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Jubelene V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en akkomoderend. Staf is baie bedagsaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie C
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Close to Univ where I wanted to be! Very pleasant, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2026

Baie teleurgesteld. Baie teleurgesteld. Die kamer was verskriklik klein – daar is nie eers plek vir 'n bedkassie langs een kant van die dubbelbed nie. Die badkamer het geen deur gehad nie en daar was ook geen plek om ons tasse neer te sit nie. Die televisie het nie gewerk nie. Die parkeerplek was bitter klein; ons voertuig kon nie eens heeltemal daarin pas nie. Daar is ook baie min parkering beskikbaar, en ander voertuie parkeer jou maklik heeltemal vas. Ongelukkig was dit nie 'n aangename verblyf nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Marthinus J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
3.8
Apr 2025

Baie beknopte kamer, geen melk nie, parkering erg beknop. Nie so lekker as by ander plekke op die webtuiste nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zanelle O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Near the Mediclinic and very neat. Well located and very neat. Parking was a bit of an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Het daar oorgeslaap. Baie goeie diens gekry. Kan regtig aanbeveel. Beveel enige tyd aan. Baie netjies. Baie goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo D
1 nag
3.4
Mrt 2021

The place was nice, clean and safe. The place is convenient to the shops. It is a place to book when traveling to Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charise W
1 nag
5.0
Okt 2020

Very neat and clean. Beautiful little haven. The room was very neat and bedding was clean. Very safe area close to restaurants and malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2020

Slegs geskik vir 1 nag verblyf. Was vreemd om niemand op die perseel te kry wat jou ontvang of toe ons die volgende vertrek nie. was onseker wat om met sleutels te doen. Is seker daar kan iets rondom meer privaatheid vir die toilet gedoen word, dalk skuifdeur by badkamer.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

131 President Reitz Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbPnD43iwDxIcQIoBQuHOYqhAm5B8HNgBKsNaKwXPHzx79kIvsp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 131 President Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.108012924447 26.207250162566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang