Rosegarden Guesthouse
47 resensies
B&B
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plot 98, Onverwacht-weg D1938, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rosegarden Guesthouse is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Pongola is op die Kingfisher Toerismeroete en bied 'n wye spektrum aktiwiteite aan soos tiervisvang by die Jozinidam, wildkyk by Ithala wildreservaat, baarsvisvang en baie meer.
Ons voorsien 14 privaat kamers met lugversorging en en suite-badkamers, DStv, 'n yskassie, WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe.
Die gastehuis is geleë naby Pongola op die N2 tussen Gauteng en KwaZulu-Natal.
Fasiliteite beskikbaar binne 6 km sluit restaurante en vulstasies, voëlkyk, konferensiesentrums, 'n 9 putjie gholfbaan, muurbal, rolbalbaan en tennisbaan in.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 47 resensies vir Rosegarden Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ligging
- Plot 98, Onverwacht-weg D1938, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rosegarden Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plot 98, Onverwacht-weg D1938, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom