Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roseland House Self-catering

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg (1-6 gaste)
Selfsorg
Selfsorg (1-6 gaste) met balkon
Selfsorg
Selfsorg (1-2 gaste)
Selfsorg
Selfsorg (1-4 gaste)
Selfsorg
Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste sal verantwoordelikk gehou word vir enige skade aan die gastehuis en eiendom. Alhoewel elke moontlikheid nagestreef word om vir gaste die kamer van hul keuse te gee, behou ons die reg om ’n alternatiewe kamer te gee indien dit sou nodig raak.
Rook is verbode in die kamers - daar is spesifieke areas hiervoor.
Harde musiek is streng verbode.
Geen geleenthede of partytjies.
Daar mag slegs 2 besoekers per woonstel wees.
Stiltetyd - 20:00 tot 6:00.
Vloere met teëls mag glibberig wees in vogtige of nat weer - gaste moet versigtig wees wanneer hulle op teëls loop.
Roseland House sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat deur derde partye op die eiendom veroorsaak is nie - gaste moet seker maak dat waardevolle items uit motors gehaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helen Joseph-weg 280, Glenwood, Durban, 4083, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1029f9eebd0a63232bd7e9e43ca93895003fa4de68363fe8456a8aaa04a0b5cac0f319f7c4db8fe66be054fb0c766bf1c55b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 280 Helen Joseph Road Glenwood 4083 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.857817669091 30.99262644863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem