Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosendal Kruger View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilstraat 448, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rosendal Kruger View Villa is in Marlothpark langs die grens van die bekende Krugerwildtuin en bied eksklusiewe selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die Krugerwildtuin. Gaste kan ook 'n verskeidenheid wild sien wat in die area rondloop.

Dié dubbelverdiepingvilla beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer spog ook met 'n buitestort. Die ander 2 kamers is op die boonste verdieping. Een kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer het 'n stort. Albei kamers lei na 'n stoep met 'n privaat bad en 'n uitsig oor die park.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die opwasarea beskikbaar. Die leefarea lei na 'n eetarea en 'n stoep met 'n swembad en uitsigte oor die Krugerwildtuin.

Verder het die verblyf sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Rosendal Kruger View Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Jaar gelys 6

Ligging

  • Krokodilstraat 448, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilstraat 448, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa182cccd6b1cede28814df823f9afebf9d4fba5566a0e7771a7f765cdff594e4a77bc3665a6c9e042e4bf4ee1c6e3fd84a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 448 Crocodile Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.377524233854 31.75810364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem