Paul Roux Akkommodasie by Rosenhof Exclusive Country Lodge | LekkeSlaap
+53

Rosenhof Exclusive Country Lodge

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Rosenhof Exclusive Country Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Andre O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met vriende

Baie lekker, het dit geniet.

Hulle eetplek het uitstekende kos.

Hendrikus M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrikus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rosenhof is in dire need of maintenance.

Rosenhof is a beautiful old country style building decorated with relics of the past. It is not a place to stay if you are looking for modern amenities. The room we stayed in was clean, however the unit was in dire need of maintenance. Taps were loose. Ceiling seriously need to be replaced. The organza bathroom door is a no-no.

Rogere M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogere M
Enkelreisiger

I was looking for a quiet place to stay, Rosenhof was it!

I dont get much time off work and also have an ageing Jack Russell. Finding Rosenhof being a pet friendly place was a blessing, as I just wanted a really chilled weekend. The proprietors and the Lady in charge - Poppie are so friendly and the room very comfortable and clean. Once I had checked in they called to see if all was in order and recommended places to eat. Will recommend the establishment for those looking for a lovely quiet place in a lovely quiet town.

Bertus S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig maar plek kort aandag/onderhoud.

Kamer netjies en skoon. Is ontvang deur die huishoudster/bediende by die kombuisdeur en deur die kombuis na ons kamer geneem. Die voordeur was heeltyd gesluit en word nie gebruik nie. Buitekant, veral die swembad, het aandag nodig.

Deon S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Gesin met tieners

'n Plek waar die tyd stilgestaan het by 100 jaar gelede. Lieflik!

Goeie verblyf in 'n mooi omgewing, naby al die klein dorpies wat so gemaak en so gelaatstaan is.

Marethe D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marethe D
Gesin met tieners

Ontspannend!

'n Lodge vol skatte! Rustige plattelandse atmosfeer.

Diane K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the stay, wonderful.

Enjoyed every moment. Our room was A1 and the staff friendly. Will definitely be back. So peaceful quiet and serene.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Market Straat, Paul Roux , 9800, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZTE4Mzg0LTAxOGEtNGNiYi1iZTI5LWE4N2YzZTdmOWQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 18 Market Street Paul Roux 9800 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.295084083317 27.954331945824
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za