Rose's cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loveday-straat 34A, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rose's cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat deel van die eienaar se hoofhuis is. Dit is in Westcliff, Hermanus, geleë en is ook naby die sakekern, restaurante, winkels, kunsgalerye, die dorpsplein en die bekende kranspaadjie.
Dié oopplan-kothuis het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n gemaklike rusbank.
Die privaat stoep het buitemeubels. Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite wat walviskyk, kajakvaart en voetslaan insluit. Rose se kothuis is ook naby die Hermanus Provinsiale Hospitaal. Veilige parkeerplek agter 'n hek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Loveday-straat 34A, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loveday-straat 34A, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap