LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rose's Self-Catering Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Rose's Self-Catering Guesthouse

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rose's Self-Catering Guesthouse bied selfsorg-kamers in Hoopstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.

Ons bied verblyf in 3 slaapkamers wat elkeen smaakvol gemeubileer is. Elke kamer het 'n dubbelbed en 2 van die kamers het en suite-badkamers terwyl die derde 'n aparte badkamer het. Elkeen van die kamers het 'n TV, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe met komplimentêre beskuit.

Die gastehuis het 'n goed toegeruste, gemeenskaplike kombuis waar jy etes kan voorberei en daar is 'n gemeenskaplike sitkamer waar jy kan ontspan. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors en ons is baie na aan verskeie winkels, OTM's, 'n gholfbaan en ander plaaslike geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Rose's Self-Catering Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Gaste dink Rose's Self-Catering Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hoopstad Vrystaat
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNjJiYWIyLTMzODYtNDg3ZC05MTdjLTk3MmQ3MzY0OGFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 8 Roos Street Hoopstad 9479 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.8299 25.91297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!