Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosscos Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir Rosscos Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Livhuwani P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Livhuwani P
Besigheidsreis

It was super good and we thank you.

The stay was good and we enjoyed the place.

Sander S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sander S
Besigheidsreis

Goed genoeg vir oornag.

Kamer netjies en skoon. Lyk baie beter binne as buite. WiFi het geen sekuriteit of wagwoorde nie.

Sanrie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sanrie D
Enkelreisiger

Teleurgesteld!

Hierdie plek het baie potensiaal maar is so verwaarloos.

Leon V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Enkelreisiger

Bekostigbaar, veilig, netjies.

Kamers is netjies en groot. Dit is aan die 'budget' kant, bv., beide handdoeke het gatte gehad van te veel was, maar teen die prys is dit seker aanvaarbaar. Daar kort net 'n mikrogolf in die kamer, verder is alles daar wat jy nodig het.

Juan G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Juan G
Gesin met tieners

Net regte plek vir oornag voor in wildtuin ingaan.

Sien sterre

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleur-straat 199, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2487f9d4b918c24780e5e8cee2ac404637492a3f59498bd210bb1908e65bf88fd4e68c439afa2e7a06d37cb8e1836a8926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 199 Bataleur Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.928473788649 31.12829747791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem