LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maryke V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Veilig, skoon, goeie kommunikasie. Ons het heerlik gebly en het sommer dadelik tuis gevoel. Die gastehuis is baie mooi, skoon en lyk presies soos op die advertensie. Die ligging is ideaal, en die omgewing is rustig, stil en veilig. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ons het baie lekker gebly! Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is pragtig en baie goed ingerig – alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlene S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Fantastiese knus verblyf. Ons het 'n lieflike paar dae hier gespandeer met 'n wonderlike gasheer. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Beddegoed en handdoeke van baie goeie kwaliteit. Sal beslis weer by hierdie blyplek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anes H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi plekkie. Die plek lyk net soos die foto's en alles is skoon en mooi. Lekker groot bad was 'n plus. Baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley K
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

The apartment was very comfortable and clean. It is however situated very close to the next door neighbours, so their crying children and loud barking dogs became a little unbearable at times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roann P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gemaklike, ontspanne en veilige gevoel. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Great mense ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Peaceful, clean, quiet, homely, safe. It was amazing, we had such a lovely time. It was very neat and clean, the outside area was perfect for our dog. The neighbourhood is safe and beautiful! Really couldn't ask for anything better!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therene V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was perfek vir ons met ons baba. Die eenheid is lekker ruim en stil. Ons sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly, netjies en skoon, vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en was altyd bereid om te help. Die kamer is groot en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

29A Rossini Avenue, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb864e6cb2d6b481947c778af7458c6f53e142811da9ba1672c5e78ae2ca9b1d986fa96d1d3c89dda25e02fd8b25434ebf33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 29A Rossini Avenue Van Der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.700913429587 27.116441816533