Rotterdam Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Aug 2019 tot 30 Apr 2020.

Beskrywing

Rotterdam Cottage bied gerieflike verblyf in Monte Vista in Kaapstad. Dis 12 km vanaf die middestad en bied maklike toegang tot die topgeriewe in die stad.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 tot 2 kinders op 'n slaapbank. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n haardroër. Die badkamer word gedeel en het 'n stort. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, induksiestoof, elektriese oond en mikrogolfoond. Dit sitkamer het lugversorging en 'n TV met DStv. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n werkstasie. Gratis WiFi en skadunetparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Die verblyf is naby hospitale, groot winkelsentrums, hoofweë, 10 km vanaf Bloubergstrand en 15 km van die lughawe af.

Besienswaardighede in die nabye omtrek sluit in die Waterfront, Tafelberg, wynplase, Butterfly world , Monkey town, World of Birds Wildlife Sanctuary & Monkey Park, Houtbaai, en vele ander.

Slaapplek

'n Bespreking by Rotterdam Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rotterdam Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 5 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Aug 2019 tot 30 Apr 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za