Roux Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Roux Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Trafalgar, 'n klein dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys met strande, warm seewater en oorgenoeg son.

Hierdie huis het 4 kamers en het plek vir tot 9 persone. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die volgende 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die laaste kamer het 'n enkel- asook 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n bad, stort en toilet in.

Die kombuis is goed toegerus om te voldoen aan selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplekke en die stoep buite het 'n braaiplek en buite-eettafel. Gaste het ook toegang tot 'n ruim tuin.

Doendinge in die area sluit die Wild Coast Casino, veilige swemstrande, Beever Creek-plaas, riviervaarte, diepseeduik en visvang in. Daar is 'n krokodilpark en MacBanana met baie doendinge vir die jongspan.

Die eienaars woon in die woonstel agterop die perseel.

Rook is verbode in die huis.

Slaapplek

'n Bespreking by Roux Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roux Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 125 R900 per nag (vir 9 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za