Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roux Holiday Home

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Roux Holiday Home
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gawie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste in hierdie geweste!

Vriendelike en hulpvaardige eienaars (Fanie en Teresa) wat altyd beskikbaar is. Netjiese en skoon huis met alle geriewe wat jy benodig. WiFi en TV tops! Braai geriewe tops! Apies wat uit ons hand eet, is kosbaar. Ons sal graag hierdie plekkie weer en weer wil besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynandt V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynandt V
Gesin met klein kinders

Great home to stay in with very friendly people to help with any situation that might arise.

Also has got a nice play area for children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seenie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seenie M
Saam met vriende

It was a lovely at Roux Holiday.

We had a very relaxing and enjoyable stay. The owner was very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon verblyf.

Roux Holiday home kan met gemak 'n baie groot gesin of twee gesinne huisves, die huis is goed toegerus en die huis en erf is baie netjies - ons het heerlik gekuier. Die eienaars bly op die perseel in n woonstel, maar hulle pla nie, hulle is wel byderhand as jy enige hulp nodig het. Hulle werk self om alles skoon te hou en mens kan sien hulle is trots op die plekkie. Die plekkie het nie 'n see-uitsig nie, maar is in 'n baie mooi rustige woonbuurt en baie naby aan die hoofstrand van Trafalgar, jy kan binne 'n paar minute soontoe ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Baie lekker oorgebly.

Die huis is 'n lekker basis om die area van die Suidkus en die Wildekus te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die review ons waardeur dit

Roux Holiday Home
Marilise B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gerieflik, vriendelike en behulpsame mense.

Sal definitief weer daar gaan bly en kuier. Baie hulpvaardige en vriendelike mense. Woning is skoon en netjies. Rustige plek met als wat mens nodig het. Alhoewel mens nie die see kan sien vanaf die blyplek nie, is dit nie ver vanaf die see nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nosh K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nosh K

Not what we were looking for (but a nice house to stay).

When seeing the advertised photos, my family thought that the beach was nearby because we like fishing and playing on the beach. But the beach is very far from the house and we had to drive to the beach. Walking distance is about 1,5 km to Trafalgar Beach with a pool and public toilets (the main photo seen in the advert). My mom and wife were complaining about this a lot to me. But the house was a nice stay for a family and for people who don't mind driving or walking far around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Saam met vriende

Ongelooflikke lekker plek wat 100% ingerig is vir 'n lekker bly. Sal defnitief weer daar bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruald D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruald D
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en rustig.

Baie lekker huis, ons was 9 mense en niemand het oor mekaar se voete geval nie, rustige omgewing en nie te ver van die strand af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal I - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal I
Gesin met klein kinders

Relaxing and comfortable stay.

We had a truly amazing time at Roux Holiday Home. The owners are friendly and helpful in every way and even helped us arrange our first dinner in the area on our first night! The house is clean and comfortable and I would highly recommend a large or small family stay! We will be visiting there again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, comfortable, oldish spot. Hosts helpful.

Accommodation needs to be upgraded and modernised slightly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P
Gesin met tieners

Awesome.

Puik. Pragtige en rustige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Baie rustige omgewing en eienaars baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Revonia D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Revonia D
Gesin met klein kinders

Beautiful place.

Beautiful place. Owners are very friendly and welcoming. Will definitely recommend Roux Holiday Home to family and friends. We had a lovely stay, thanks to Fanie and Teresa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A
Saam met vriende

Hassle free.

Our hostsFanie and Theresa were very friendly, accommodating and made us feel at home. The place was very neat and clean, we will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux Holiday Home se terugvoer

It was our pleasure to accommodate you. Hope to see you soon again.

Roux Holiday Home
Magret E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magret E
Gesin met tieners

Dit was mooi, skoon en rustig.

Die plek het 'n baie mooi boomryke uitsig, die huis is skoon en ruim en baie goed ingerig vir 9 mense. Dit is veilig en rustig. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Baie lekker gebly! Wonderlike ligging.

Loopafstand van die strand. Mooi huisie. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 730
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R1 730
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R1 730
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunninghamlaan 7, Trafalgar, 4057, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e3ba723c1ce2567267038636421d9dcc5f86068fa7b7526ba0970aa1c2b3af3f3404285490c17c5e7c1e5a637332cdcc388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 730 per nag, vir 9 mense 17 5 1 5 7 Cunningham Avenue Trafalgar 4057 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.961423315354 30.293802300815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem