Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rouxwil Country House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 131

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Rouxwil Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tertia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Gesin met tieners

Ongelooflik 5 ster.

Ons verblyf was 5 ster gewees. Tot op die fynste detail. Die ontbyt was beter as 'n 5-ster-hotel asook die aandete. Dit was ongelooflik om hier te bly en die gashere was ongelooflik vriendelik. Ons sal hierdie verblyf vir enige persoon aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent from start to finish.

From our arrival to our departure, everything went smoothly. The farm dogs were a great delight to us, and the food was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik mooi!

Ons het ons aand by Rouxwil verskriklik baie geniet. Dit kamer en badkamer is mooi en ruim en baie goed toegerus. Die ontbyt was 'n belewenis en was net oortref deur die gasvryheid. Ons sal vir seker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige omgewing.

Baie mooi omgewing, baie rustig en stil. Ons het baie bederf gevoel en die kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ooit.

Mens ervaar totale sielerus in alle opsigte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel aan almal wat rus en vrede benodig.

Ongelooflike verblyf! Goeie diens, rustig, stil, mooi, heerlike kos en gerief uit boonste rakke! Dankie aan 'n juweel van 'n eienares.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elio S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elio S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ultimate relaxation.

Anine and the rest of the staff made us feel at home and took care of all our needs, even those we didn't know we had!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cBpk3pbL8xCCDBwOeqSPqaaZ6dsjpuqdVf6REP17M48pX1P8E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the R43 Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124244619994 19.310268008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem