LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Clarens

Royal Coachman Lodge



7 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Royal Coachman Lodge is 6 km vanaf die pragtige dorpie Clarens geleë. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf langs 'n 2.6 hektaar-dam.

Die huis kan tot 7 persone op 'n slag akkommodeer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers met verhitte handdoekrelings. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens indien nodig, 'n kaggel en ondervloerse verhitting, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stortgeriewe. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens langs mekaar en ondervloerse verhitting. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad. Die solderkamer bo het 2 enkelbeddens en 'n driekwart-slaapbank.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit toestelle soos 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n yskas-vrieskas in. Die oopplan-eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 mense en het ook ondervloerse verhitting. Die sitkamer het 'n kaggel, ondervloerse verhitting en 'n CD-speler. Daar is geen TV in die huis nie. Tans is daar ongelukkig geen wifi nie.

Al die grondvloerkamers maak oop na die houtdek en bied pragtige uitsigte oor die dam en omliggende berge. Buite is daar 'n ingeboude braai en buitemeubels met sitplek vir 8 gaste, sowel as 'n klein yskassie op die dek. Daar is 2 onderdakparkeerplekke beskikbaar vir gaste. Die huis word een keer per dag skoongemaak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Strykyster
Visvang

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elmeree H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en plaas en netjiese verblyf. Pragtige uitsig en plaas. Die huis is toegerus met alles wat benodig word en baie netjies.
Jun 2026
Ruzanne J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande rustige plaasverblyf. Die verblyf kan beslis aanbeveel word. Wye oop spasies. Uitsig op 'n dam met eende en beeste geluide wat kalmerend en...
Sien meer
Mei 2026
Arrie M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik, mooiste uitsig ooit. Wonderlik, mooiste uitsig, hoogs aanbeveel! Baie gerieflik en goed geleë naby Clarens en die Golden Gate Nasional...
Sien meer
Des 2025
Gustav S
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and peaceful. We enjoyed our stay very much. The view is stunning and the house is built for the very cold days. Had lovely we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jose H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Scenic and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elmeree H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Pragtige uitsig en plaas en netjiese verblyf. Pragtige uitsig en plaas. Die huis is toegerus met alles wat benodig word en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruzanne J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstaande rustige plaasverblyf. Die verblyf kan beslis aanbeveel word. Wye oop spasies. Uitsig op 'n dam met eende en beeste geluide wat kalmerend en verfrissend is. Verblyf is effe "outdated", maar geweldig netjies. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie gerieflik, mooiste uitsig ooit. Wonderlik, mooiste uitsig, hoogs aanbeveel! Baie gerieflik en goed geleë naby Clarens en die Golden Gate Nasionale Park. Dis my derde besoek, en ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Relaxing and peaceful. We enjoyed our stay very much. The view is stunning and the house is built for the very cold days. Had lovely weather and the kids could do some fishing. This was our 3rd visit and we would definitely book another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful. Scenic and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2026

We had an awesome stay! We had a lovely stay! The property and its surrounds are great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Gerieflik maar het aandag nodig. Die eenheid is pragtig geleë. Die eenheid kort egter dringend aandag aan onderhoud. Die water riete voor die eenheid het oorgeneem en dit belemmer die uitsig oor die dam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Werner S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker huis en great uitsigte. Verblyf baie netjies en skoon. Die ingang tot die plaas kan net duideliker wees. Dis bietjie toe gegroei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolutely stunning, peaceful, with magic views. We loved it. Absolute gem. If you are looking for a relaxing getaway with stunning views and great accommodation, Royal Coachman is a must. Certainly going to make this place a regular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Relaxing. It was exactly what I expected. A rustic vacation house in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 810

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Royal Coachman Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 10 word 50% van die glyskaaltarief gehef, terwyl kinders tussen 11 en 18 100% van die glyskaaltarief gehef word.

Neem asseblief kennis dat 'n grondpad na die instansie lei, en gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit deur onvoorsiene omstandighede beïnvloed kan word.

Rook is nie binnenshuis toegelaat nie, en geen troeteldiere word toegelaat nie.

Visvang is tans nie by die dam beskikbaar nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R5 950
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 950
per nag, vir 7 mense
Bespreek

R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYmQyMzFmLTZlMzUtNDNiYy05M2JjLWY5Y2IwYWZmZDlhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag, vir 7 mense 98 5 1 5 R712 Joubertsvlei Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.534959655666 28.487185388803