Royal Madikwe Luxury Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Royal Madikwe Luxury Safari Lodge is 'n alles-in-een lodge wat op 'n wildsplaas in privaat besit geleë is. Dié lodge bied uitstekende diens, lieflike verblyf en opwindende wildritte. Dit is ideaal vir gesinne, groepe vriende of paartjies wat op soek is na 'n onvergeetlike safari-ervaring in die Afrika-bosveld.

Verblyf word gebied in 5 uniek versierde suites. 3 van die suites het slaapkamerareas met koninggrootte-hemelbeddens of 2 enkelbeddens met en suite-badkamers. Dié suites het ook sitareas met kaggels en privaat dekke met plonspoele. Die ander 2 suites is ideaal vir gesinne en beskik oor 2 slaapkamers en ruim sitareas.

Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n iPod-stasie, 'n volledig gevulde kroegie, komplimentêre japonne met pantoffels, en ander luukshede in.

Ontbyt word op die hoofhuis se laer dek bedien en ander verruklike fynproewersmaaltye word in die restaurant bedien. Die allesinsluitende pakket sluit 3 maaltye per dag met "High Tea", gebottelde water, gaskoeldrank en 2 wildritte per dag in.

Die lodge bied ook 'n kinderklub met kinderoppasserdiens, randvloeiswembad, kroeg-area, massering, geskenkwinkeltjie en 'n gastesitkamer. Verskeie wildsoorte besoek gereeld die lodge en gaste kan panoramiese uitsigte oor die Afrika-grasvlakte geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Royal Madikwe Luxury Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R12 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]