Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Taste of Africa Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Franklin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Royal Taste of Africa Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Martin N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N
Enkelreisiger

Gemiddeld.

Baie netjies, maar sedert die gebou opgerig is, word daar geen onderhoud gedoen nie. Die gordyne kort hakies, die bed is lendelam en beweeg heen en weer en vorentoe en agtertoe (dit voel asof mens gaan afval), die bedkassie val uitmekaar. Die ketel moet op die grond staan om te werk (die draad is te kort). Daar is slegs een muurprop in die kamer agter die bed (dit maak dit moeilik om elektroniese toerusting te laai), daar is geen bedlampie nie, slegs een dowwe hooflig (daar is plek vir twee gloeilampe).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic but clean.

Accommodation is basic but clean and neat. Breakfast was very disorganised in the morning. Coffee and tea available, but no mugs or milk. Overall, okay to put your head on a pillow for one night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kahimemua Nguvauva-straat 912, Uitgang 1, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ccb97645443e2411532677c982735e6bcb727e9ec268fdadfb57e8a2e3208172fd4f9ba035313820a791def66397946b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 912, Kahimemua Nguvauva Street Ext 1 Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.619172605409 17.065727987602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem