Royal Thonga Safari Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tembe-olifantpark, Olifantkus, Tembe, 4000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Royal Thonga Safari Lodge spog met 'n direkte, privaat ingang na die bekende en onvergeetlike Tembe-olifantpark, en is 372 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Hierdie Groot 5-reservaat is in 'n omgewing met ongerepte sandwoude, panne, en vleilande in Noord-Thongaland geleë, en bied 'n tuiste vir 'n skouspelagtige verskeidenheid diere en voëls.
Elke luukse chalet is uniek geposisioneer om absolute privaatheid en gerief te bied binne 'n sandwoud in die Tembe-olifantpark. Natuurlike materiale en hout verleen 'n organiese atmosfeer en nooi die buitelug in. Elke kamer beskik oor gehaltemeubels en die badkamers het binne- en buitestorte.
Die hooflodge beskik oor 'n restaurant en 'n gerieflike sitkamer-area waarin gaste kan ontspan en drankies kan geniet terwyl hul in verwondering staan voor die uitsig van die dek af. Die lodge se eHlatini Restaurant bied innoverende en heerlike etes deur tradisionele, Europese kookkuns met plaaslike resepte te kombineer. Die ten volle toegeruste wynkelder bied puik Suid-Afrikaanse wyne. Die restaurant bedien ál fresco-middagetes en -aandetes by die restaurant of in die boma-area onder die Afrika-sterre. Alle etes word voorberei met vars bestanddele en plaaslike speserye.
Die dag-spa is ontwerp om te verseker dat gaste die beelde en klanke van Afrika kan geniet terwyl hul professionele behandelings ontvang. Die spa is perfek geleë om die asemrowende uitsigte oor die reservaat te benut.
Die lodge bied wildritte, begeleide voëlkyk-uitstappies en staproetes in die natuur. Die veldgidse is baie goed ingelig oor die plaaslike diere en voëls. Die lodge vier tradisionele Thonga-kultuur, gewoontes en manier van lewe, en gaste word aangemoedig om die streek te verken deur gebruik te maak van die aantal aktiwiteite en uitstappies wat vanaf die lodge gedoen kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tembe-olifantpark, Olifantkus, Tembe, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Royal Thonga Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tembe-olifantpark, Olifantkus, Tembe, 4000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom