+65

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wilma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie aangenaam. Skoon, vriendelik en netjiese plekkie. Tuis gevoel, dankie. Pragtige netjiese plekkie, vriendelike ontvangs, baie lekker geslaap en lekker warm gestort. Kan dit beslis aanbeveel en sal weer daar gaan kuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien!

De Wet V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Vriendelike en uitstekende diens. Baie netjies en met 'n tuisteater! Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie vir die goeie terugvoer, ons hoop om julle spoedig weer te sien

Tammy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik, ontspanne en besonder netjies, ’n werklik aangename kuier! Van die oomblik wat ons aangekom het, het alles professioneel en goed gereël gevoel. Die kamer was uiters netjies, skoon en smaakvol ingerig, met aandag aan detail wat regtig uitgestaan het. Dit het ’n rustige en verwelkomende atmosfeer geskep waarin ons dadelik tuis gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie vir die goeie terugvoer, ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Jacobus V
1 nag
5.0
Feb 2026

Geen probleme gehad nie. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie, ons waardeer die terugvoer en hoop om jou weer te sien.

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Exceptional hospitality, comfort, and thoughtful luxury throughout. Rudy’s Guesthouse was a truly delightful place to stay. The owner goes out of his way to make guests feel welcome and at home, and the team is both friendly and professional. The guesthouse is exceptionally clean and thoughtfully equipped with everything you might need and more. My fiancé and I stayed in the King Room, which was absolutely beautiful. The décor is stunning, the bed is extremely comfortable, and the room includes clean linen, air conditioning, and a television with a wide variety of viewing options. The en-suite bathroom has a lovely shower with hot water available almost immediately. We also appreciated the mini fridge, stocked with complimentary water, yogurt, cereal, and milk. The environment is private, peaceful, and very relaxing. There is a comfortable chill area where guests can enjoy a game of pool on a high-quality table, play darts, or make use of the bar and convenient ice machine. The large, clean swimming pool is another wonderful feature. In addition, the guesthouse offers a private cinema experience where you can arrange a viewing time and choose any movie you like. The seating is incredibly comfortable—perfect for sitting back or even lying down—and the sound quality is excellent. The owner even offered us popcorn, which was a lovely touch. I would highly recommend Rudy’s Guesthouse to anyone looking for a comfortable, welcoming, and memorable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Thank you so much, Karen, this is the best review ever! We really appreciate it and cannot thank you enough. It is our dream to make our guests feel at home and relaxed, and your review makes all the hard work worth it!

Kobus J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Netjies, ontspannend en naby dorpkern. Lekker gebly in een van die losstaande kothuise. Lekker groot yskas in volledig toegeruste kombuis. Lekker spasie in tuin en buite sitareas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie, ons waardeur opreg. Hoop ons sien gou weer!

Jolande H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Oornag. Oulike plek, lekker ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie vir die goeie terugvoer, ons hoop om jul spoedig weer te sien.

Delien N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Plek is mooi, skoon en netjies. Rudy was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly; dit was baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie, was lekker om te ontmoet, hoop ons sien julle weer spoedig!

Tisanie A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Gasvry en baie ontspanne. Rudy is baie gasvry en vriendelik. Hy laat jou tuis voel en niks is te veel moeite nie. Daar was veilige parkering vir ons voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rudi
Rudy's
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer alle en enige hulp om seker te maak ons gaste se verblyf is altyd 5 uit 5. Laat gerus weet waar ons kan verbeter om julle volgende ervaring net die beste te maak. Groete

Anonieme gas
1 nag
4.0
Jul 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rudi
Rudy's
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Laat gerus weet hoe ons kan verbeter sodat ons julle volgende besoek 'n 5 uit 5 kan maak; dit is baie belangrik vir ons vir 100% kliente tevredenheid. Weereens dankie vir julle besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Pretorius Street, Meyerton, 1961, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70ebe065c791a2d81f19d2c46be88914b7664e8cf87b88ac025a81ff578fded4c902e8e25b76da679badc8f556b41ba7439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 28 Pretorius Street Meyerton 1961 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.569984192563 28.021362053373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang