Rugged Rocks - Sea Forever
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Rugged Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Opsomming van Resensie
Ilse J - Mei 2024
Algehele gradering
Dis heerlik so op die see en terselfdertyd in die bosse.
Rugged Rocks - Sea Forever se terugvoer
Baie dankie Ilse, ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by ons. Julle is 'n pragtige gesin en ons verwelkom julle graag terug. Baie dankie dat julle ons eenheid in so 'n mooi toestand gelaat het.
Vriendelike groete
Rugged Rocks
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap