Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Hoof Huis
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Blou Suite
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Wittebroodsuite
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode binne die huis of kamers. Gaste is verantwoordelik vir die netheid en onderhoud van hul eie eenhede. Geen partytjies word toegelaat nie. Slegs betalende gaste word toegelaat om op die plaas te oornag. Die hoofhuis se kombuis, eetkamer en sitkamer, insluitend die pooltafel, is vir die uitsluitlike gebruik van hoofhuisgaste. 'n Gemeenskaplike lapa, braaigeriewe, pizza-oond en swembad is beskikbaar vir alle gaste om te geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R328, Leuwekloof-plaas, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang