Ruitersrus Guest farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R328, Leuwekloof farm, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ruitersrus Gasteplaas is 'n selfsorg-akkommodasie in die skilderagtige Ruiterbos, gerieflik geleë op die R328 tussen Mosselbaai en Oudtshoorn.
Die gasteplaas bestaan uit 'n hoofhuis en 2 gastehuise, die Blou Suite en Wittebrood suite. Die kamers is sorgvuldig gemeubileer met knus beddens. Linne, badhanddoeke en swemhandoeke word voorsien. Elke eenheid is toegerus met kombuisgeriewe, eetareas en leefareas. Gaste kan vermaak word met TV's en verbind bly met gratis WiFi. Die hoofhuis gaste het ekslusiewe gebruik van plaashuis kombuis, eetkamer, sitkamer en pool tafel.
Buite elke eenheid kan gaste 'n oordekte patio met sitplek geniet, perfek om te ontspan en die natuurskoon in te neem.
Daar is n gemeenskaplike lapa, braai geriewe, pizza oond asook n groot swembad.
Parkering op die perseel is beskikbaar vir gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R328, Leuwekloof farm, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R328, Leuwekloof farm, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang