Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2026 tot 18 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Van Riebeeck Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Ruitersrust is 'n rustige plattelandse wegbreekplek in die hartjie van Fauresmith, die tweede oudste dorp in die Vrystaat.

Gaste het 'n keuse uit vyf individueel ingerigte kamers, elk met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Alle kamers sluit gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in, sowel as lugbraaiers, mikrogolfoonde en gedeelde yskaste (op aanvraag).

Ruitersrust is die ideale oornagplek vir 'n kort besoek of 'n stil plattelandse wegbreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Helena and Wessel were so friendly and wonderful people. It was great to stay there. Helena and her husband Wessel were so welcoming an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, hartlik. Die gasheer en gasvrou het ons dadelik laat voel ons is as vriende daar.
Des 2025
Martie G
5.0
Vir 'n groot gesin het ons alles gehad wat ons benodig het. Alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was heerlik en waarde vir geld! Vriendelike diens.
Okt 2025
Romain B
Besigheidsreis
5.0
Clean, well priced. The stay was great. The host was able to accommodate us and the rooms were amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ronita F
4.4
Lekker! Was really nice and our host was very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 12 Van Riebeeck Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Gaste dink Ruitersrust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Van Riebeeck Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f2d95d9db4917e303b644dd614e1b6898c933c593a1629a29a5e41f05fdbc18be53596d4174d9b403d19f203d15c0c19af2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 12 Van Riebeeck Street Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.7488111 25.3164361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang