Rus en Vrede
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Kingfisher drive, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rus en Vrede is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie, Sedgefield, wat ideaal vir 'n strandwegbreek is.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n aparte gastetoilet. Daar is ook 'n buitestort wat benut kan word.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, tuimeldroër, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Hierdie huis is naby restaurante en winkels geleë, en is net 2,2 km vanaf die strand. Aktiwiteite in die area sluit valskermsweef en visvang in, asook verskeie wateraktiwiteite .
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Kingfisher drive, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Kingfisher drive, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang