LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Scotsville, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Rus en Vrede is op die Long Acres Country Estate in Langebaan geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n uittrekbed. Gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet.

Gaste kan ook in die sitkamer ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, WiFi en 'n binnebraai is.

Daar is parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en dit bied direkte toegang tot die huis.

Hierdie huis het 'n omsetter en gaste kan alle toebehore, ligte, WiFi en geiser gebruik.

Langebaan bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos vlieërplankry, sweefski, kajakvaar, visvang, gholf, perdry en bergfietsry, en besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kelly D
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing stay perfect with little ones. We had an incredible stay with our two young children. The hosts were so accommodating and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Adriaan P
Gesin met tieners
5.0
Ons was 'n klein gesin van 3 en die verblyf het ons verwagtinge in alle opsigte oortref. Dit was fantasties: veiligheid, ligging, gerief, alles in 1. ...
Sien meer
Jul 2026
Ronelle K
Saam met vriende
5.0
Perfect. Rus en vrede is baie netjies, skoon en so rustig. Baie mooi plek, alles wat mens nodig het.
Jul 2026
Rick C
Gesin met klein kinders
5.0
Vrede, gesellig, snoesig en n lekker vibe. Ons was die naweek by Rus en Vrede in Longacres, Langebaan, en dit was een van die lekkerste en rustigste n...
Sien meer
Jun 2026
Tracy H
Gesin met klein kinders
5.0
We did not want to leave, we had the best stay! Such a child-friendly gem — our three-year-old loved it, spotless and welcoming, with t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan En Daleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 182

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3 Scotsville, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus en Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Scotsville, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA955f343ed284af68b255ea9d822b4fc8eba27f75bd4482dcf3e43c215fe6208e60aefae244b8a7f2eb2377a0dc8cf540a9d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 74 5 1 5 3 Scotsville Long Acres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055908527121 18.072558866934

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang