Rus n bietjie
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Doring street, Kelly's View, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rus 'n Bietjie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Bloemfontein, Vrystaat – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie kothuis met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke in die kombuis is perfek vir maaltye. Vir ekstra gerief kan gaste gebruik maak van die gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Doring street, Kelly's View, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Doring street, Kelly's View, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang