Rus 'n Bietjie

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sonia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie rustig en skoon - waarde vir geld. Baie rustig en skoon - waarde vir geld. Werner en sy vrou is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Dis die mooiste dorp met die vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Veilige oornag geriewe. Alhoewel die ruimte redelik beperk is, was dit skoon, netjies en funksioneel met veilige parkering. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maryna F
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Alles wat jy nodig het vir 'n oornag-stop. Ons het lekker gebly vir een aand. Die kamer is goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Beaufort Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d3e69a05ad3810c6d308a22e6dff5fc8d8159c57d8fe56e22f4bcf5d3f12745bcea143cefdfd23f8ad8cf36409a9cb7a416?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 73 Beaufort Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.478190156077 22.349938498156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang