LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rus n Bietjie | LekkeSlaap
+17

Rus n Bietjie

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanli-keeromstraat 5, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Rus n Bietjie is in Klein-Brakrivier en ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf. Hierdie huis bied ’n uitsig op die berge en oor die plase in die verte. Dit is ook naby verskeie besienswaardighede in die Tuinroete.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Dit bied verblyf aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer met ’n bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die huis het ’n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die veranda bied ’n uitsig oor die omheinde tuin en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Daar is ’n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit.

Rus n Bietjie is 9 km vanaf Hartenbos, 16 km vanaf Mosselbaai en 3 km vanaf die hoofstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus n Bietjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Rus n Bietjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hanli-keeromstraat 5, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanli-keeromstraat 5, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb413884bcea38806578c8d3cf0540f57b3dd476789819d45a5d98c4749828c1307a741006cec8bf0ae71edd6b78d787b5c83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 5 Hanli Close Fraaiuitsig 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.0752752 22.1565462
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!