Rus Vir My Siel
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rus Vir My Siel is 'n lieflike woonstel op die eienaar se perseel in Kleinmond.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 klein kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die hoofbadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.
'n Ingeboude braai is deel van die algemene area.
Slaapplek
’n Bespreking by Rus Vir My Siel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 2
Ligging
- 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus Vir My Siel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom