Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rust en Vrede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Rust en Vrede
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Pleasant relaxed stay.

Nice and quiet. Peaceful.

Ruben H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben H

Comfortable and cosy.

A small, but quaint little place to sleep in when traveling. Everything a traveler needs to have a good night's rest. Welcoming and friendly.

Marlize O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize O

Baie lekker gebly. Die woonstel was baie netjies en gerieflik.

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegkom was daar. Naby die dorp. Stil en rustiger woonbuurt.

Denise W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W

Small, cosy, neat and clean apartment.

We were there basically from late afternoon till mid-morning. Everything was fine apart from the neighbours being noisy.

Hannes C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C

Gerieflik en sentraal.

Baie netjiese akkommodasie met alle geriewe.

Marco V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Vriendelik. Behulpsaam. Netjies.

Ek sal weer by Rust en Vrede bly.

Thashwill D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thashwill D

Baie privaat en rustig. Die naam is baie gepas.

Die eienaars is baie vriendelik. Area is baie rustig en veilig. Plekkie is ingerig met al die basiese benodighede. Jy word in vrede gelaat, maar weet ook dat jy kan gaan klop as jy iets nodig het.

Moira H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H

Friendly and extremely kind.

We felt at home and the host and her husband were very friendly and helpful.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kaylene K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene K

It's was very lovely, peaceful, the owners are friendly and so accommodating.

Perfect place for a couple wanting to reconnect and just break away.

Rust en Vrede se terugvoer

Kaylene I'm so glad you enjoyed your stay. Thanx for the nice review.
See you soon.
Mariska

Rust en Vrede
Dave N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave N

Wonderlik.

Gas vryheid uit die boonste rakke.

Kerry P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry P

Awesome accommodation.

We loved staying at Rust en Vrede. The hosts were wonderful. The flatlet was clean and was serviced each day. I would highly recommend Rust and Vrede to anyone wanting accommodation in Malmesbury.

Eldridge V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eldridge V

Perfek vir enkelpersoon.

Spasie net reg vir 'n enkelpersoon.

Charlton M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlton M

Nice and quiet.

Reception is very friendly.

Rust en Vrede se terugvoer

Hi Charlton, thank you for the review. So glad you've enjoyed your stay. See you soon. Mariska

Rust en Vrede
Sandra B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Immaculate.

Clean, neat and perfect for our night stop.

Fidelia K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fidelia K

Aangenaam.

Was raps beknop maar baie netjies en ten volle toegerus. Ons was hartlik verwelkom en is gehelp om die bagasie af te laai en in te dra.

Melandie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melandie L

Clean, cosy and comfortable.

I stayed here for 3 nights for work purposes. The unit has a cosy atmosphere and the room is comfortable due to everything you need being there. The unit was super clean. The owners are really nice people and make you feel welcome ─ they didn't lie when they said I'll enjoy my stay. Everything needed was supplied ─ microwave, kettle, fridge etc. As this is the only unit available you do have your own little braai area and privacy. I will recommend this unit to others.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, gesellig en gemaklik.

Ek het 3 nagte daar oorgebly vir werk. Die eenheid is gesellig en die kamer het alles wat jy nodig het. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou tuis voel. Die eenheid is baie skoon. Die eienaars is vriendelik en laat jou welkom voel. Daar is alles wat jy nodig het soos 'n mikrogolf, ketel, yskas ens. Dit is die enigste eenheid waar jy jou eie privaat braai-area het. Ek sal die eenheid aan almal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rust en Vrede se terugvoer

Dankie Melandie. Ek waardeer jou mooi terugvoer. Kom gerus weer.

Rust en Vrede
Johané B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané B

Baie, baie netjies en gemaklik ingerig.

Dit was baie gemaklik. Die eienaars was bitter baie vriendelik. Dis ook nie te ver vanaf die winkels af nie, naby publieke vervoer ook vir diegene wat nie privaat vervoer het nie. Dit was ongelooflik lekker en sal oor en oor vir Rust en Vrede verkies as ek in Malmesbury oorslaap.

Elsabe G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe G

Huis weg van die huis af.

Dit was rus en vrede. Pragtige woonstel netjies en skoon.

Janet R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet R

Aangename verblyf.

Die gasheer en gasvrou was baie gasvry en vriendelik. Baie netjiese en skoon plekkie. Klein, net reg vir oorslaap.

Piet S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Netjies en skoon.

Waarde vir geld, eienaar vriendelik en behulpsaam.

Clinton O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton O

Great stay, awesome place.

Perfect accommodation.

Sanett B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanett B

Gesellig.

Pragtige plekkie met gasvrye mense.

Christiaan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Alles wat jy benodig vir gerieflike oornag in Swartland.

Rust & Vrede is 'n tipiese ou skoonmaker se kamer, agter 'n motorhuis in die hoekie van die erf, wat netjies omskep is in 'n oopplanstyl-slaapkamer, kombuisie en eethoekie. Daar was alles wat jy benodig, klein ekstras wat my opgeval het wat 'n verskil gemaak het, is voldoende opwasmiddel by die opwasbak met skoon was-/skuursponsie en vadoeke, sak met ys in yskas, braairooster en hout by die braaiplek. Selfs groot bottel stortseep in stort (weet nie of vorige gas dit daar vergeet het en of dit standaard is nie). Daar is eetgerei en breekgoed vir 4 mense, selfs 'n braaitang, opsnybord en opskepbakke. Handdoeke was vars en skoon. Alle areas netjies en skoon. As jy gewoond is aan DStv Premium, is die Openview (OVHD) satelliet-TV wat daar geïnstalleer is maar baie beperk en saai. Basies net SABC en e-TV. Darem 'n HD LCD platskerm-TV in vertrek. Die advertensie adverteer gratis WiFi, maar die internet-versender in die eienaar se huis was afgeskakel, so ons kon nie die gratis WiFi benut nie. Die gasheer/gasvrou was nie tuis nie, maar het geskakel om om verskoning te vra. Het 'n sms gestuur om aan te dui die sleutel is onder 'n sekere baksteen. Verder het ek geen klagtes en sal weer daar oornag as ek besigheid in Malmesbury het. Baie dankie.

Barry S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S

Baie vriendelik en baie skoon.

Plek is baie mooi skoon en eienaars is baie vriendelik. Het baie lekker en gemaklik gebly.

Tom W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tom W

Rustige area, naby alles.

Baie netjies en skoon, met alles wat nodig is. Miskien 'n bietjie beknop vir twee persone met 'n klomp bagasie.

Reneen D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reneen D

Die kamer was net wat ons nodig gehad het, alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskiking. Eienaar gasvry en hulpvaardig.

Was 'n heerlike kuier. Sal beslis weer gaan.

Hettie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie H

Netjies, privaat en goed geleë.

Mense was vriendelik en gasvry. Vrugte in kamer was 'n plus.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coligny-straat 21, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNjNiODk0LTRmM2ItNGIzMi05NDcyLTNiZTczMDAxYTIzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 21 Coligny Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.470369 18.728098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang