Rustenburg Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Maleshwane M - Apr 2024
Algehele gradering
I can give it 110%.
Bafedile B - Apr 2024
Algehele gradering
Not happy Sunday. All night was noisy.
Keamogetswe O - Jan 2024
Algehele gradering
Great and amazing.
Vanessa L - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, familie.
Lees meerRonel M - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, goed gelee.
Stefanie S - Des 2023
Algehele gradering
Nie waarde vir geld.
Tshepo T - Nov 2023
Algehele gradering
Would come again with family.
Johann V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflike plekkie, met 'n baie mooi tuin en vriendelike staf.
Johan-rick G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Sipho T - Jun 2023
Algehele gradering
Ok.
Anthony D - Jun 2023
Algehele gradering
Not bad at all.
Riekie E - Jan 2023
Algehele gradering
'n Oulike plekkie om te oornag.
Karabo N - Des 2022
Algehele gradering
Acceptable.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Mpho R - Des 2022
Algehele gradering
Affordable with access to pool and braai areas.
Retha L - Sep 2022
Algehele gradering
Kon geen rus in die nag kry nie!
Gerhard S - Sep 2022
Algehele gradering
Hulle adverteer Afrikaans, maar ek is in Engels ontvang en daar is nie een Afrikaanse TV-kanaal beskikbaar nie, en ook geen sportkanale nie. Ook geen password vir wifi nie.
Sindiswa J - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a great time at Rustenburg.
Boipelo S - Des 2021
Algehele gradering
The rooms were so clean.
Sizakele M - Nov 2021
Algehele gradering
My stay was perfect felt like home.
Nancy M - Okt 2021
Algehele gradering
It was amazing.
Nicoleen Magda G - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Fareed H - Sep 2021
Algehele gradering
See stars.
Reitumetse P - Sep 2021
Algehele gradering
It was great!
Nomthandazo D - Aug 2021
Algehele gradering
I had a very awesome weekend.
Nthabeleng S - Jul 2021
Algehele gradering
It was good.
Louise C - Jul 2021
Algehele gradering
Teleurstellend, baie beter verwag.
Jacky J - Jun 2021
Algehele gradering
The location was good, only disappointment was not enough cutlery in the chalet and also no sink available to wash cups etc.
Goodness T - Okt 2020
Algehele gradering
Me and my partner had a wonderful experience at Rustenburg Inn
Felicia S - Mrt 2020
Algehele gradering
It was great. Nice privacy.
Alwyn S - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik, maar interessant.
Lees meerMamosa T - Okt 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay and will most definitely come back.
Pamela C - Aug 2019
Algehele gradering
My stay was great, the rooms we booked were nice and spacious.
Debora M - Jun 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay during the June long weekend, the lady was very friendly and the place was clean and quiet. It's not far from the malls and it's safe.
Sara L - Apr 2019
Algehele gradering
The place is clean and the people there are very welcoming. You will feel at home.
Phumzile M - Mrt 2019
Algehele gradering
The place is beautiful and the staff are very kind and helpful.
Louis C - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike, veilige verblyf.
Carien V - Feb 2019
Algehele gradering
Definitief nie weer nie!
Lees meerRustenburg Inn se terugvoer
Morning Carien,
Thank you for the feedback. There is no excuse for bad service. We will address this asap and apologise on behalf of our self and the other guests that behave in a bad manner.
Regards,
Fritz
Alison G - Des 2018
Algehele gradering
A family holiday with ease.
Dirk N - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Phumzile M - Nov 2018
Algehele gradering
The staff were friendly and the security was tight.
Keitumetse M - Okt 2018
Algehele gradering
The place is nice and close to almost everything a person need.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Karabo N - Sep 2018
Algehele gradering
A nice place indeed.
Fana M - Sep 2018
Algehele gradering
Place is nice to stay.
Gugulethu N - Sep 2018
Algehele gradering
Really good.
Raymond H - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie goeie waarde vir geld en niks minder as wat ons benodig het.
Adine D - Aug 2018
Algehele gradering
Voldoen aan al ons behoeftes vir 'n nag se verblyf.
Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Nita-marie L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie skoon.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Esme H - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies maar vreeslik raserig binne in die huis.
Riana R - Mei 2018
Algehele gradering
Behalwe vir reuk, verder bevredigend.
Rosalie L - Apr 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en veilig.
Tshireletso N - Apr 2018
Algehele gradering
It was okay, not that "wow", but okay.
Zahne P - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Tersia O - Jan 2018
Algehele gradering
Baie onveilige plek met geen toesighouding nie of sekuriteit nie. Eienaar was geensins beskikbaar na-ure met ons probleem nie.
Lees meerRosana N - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely place.
Matsie T - Jan 2018
Algehele gradering
Just what we needed 100%.
Lerato M - Des 2017
Algehele gradering
It was a nice place to visit, but however they don't clean as part of room service.
Ouma M - Des 2017
Algehele gradering
We had an excellent stay at Rustenburg Inn and the staff was very helpful.
Cora M - Des 2017
Algehele gradering
Was regtig billike verblyf, maar Sondagoggend het 'n minibus ingetrek en harde musiek gespeel.
Carien V - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Baie netjies. Goeie ligging in die dorp.
Amanda S - Okt 2017
Algehele gradering
Ietwat teleurstellend!
Lees meerVicky A - Okt 2017
Algehele gradering
Tevrede.
Gomotso M - Sep 2017
Algehele gradering
It was a beautiful place that I'm definitely coming back to.
Ronel V - Sep 2017
Algehele gradering
Het verblyf glad nie geniet nie.
Anna-mari K - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige nagrus!
Paul F - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam, baie rustig.
Norman W - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Trudie S - Aug 2017
Algehele gradering
Did not get what I asked for.
Rustenburg Inn se terugvoer
Hi Trudie,
We have no excuse for the above situation, but we can assure you that this will be attended to A.S.A.P.
Apologies for the above.
Regards, Fritz.
Anlizelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, dankie.
Rustenburg Inn se terugvoer
Apologies for the bathroom dust. We did follow up and are under the impression that when they used the leaf blower outside the window was left open. Thank you for the feedback.
Kind Regards Jane
Joey V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike diens.
Gerda F - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, pragtig en veilig, stil area.
Yolandi W - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie! Waarde vir geld.
Juliana V - Apr 2017
Algehele gradering
Amazing stay.
Ann M - Apr 2017
Algehele gradering
My man en seun het julle gasvryheid waardeer.
Tshilidzi T - Feb 2017
Algehele gradering
Nice and affordable.
Merlene D - Feb 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Perfect Water Klerksdorp F - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was lekker maar stortkop lek so dat jy nie kan stort nie en die klein wasbak lek water so vinnig.
Christopher K - Jan 2017
Algehele gradering
Super!
Edwin R - Des 2016
Algehele gradering
Good.
Rene M - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n goeie oornagplekkie. Skoon en netjies.
Dana H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Hanalize K - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was netjies en het alles gehad wat nodig is.
Anelia K - Apr 2016
Algehele gradering
Netjies toegeruste eenheid met vriendelike diens.
Chantell L - Mrt 2016
Algehele gradering
Glad nie wat 'n mens verwag het nie.
Dee M - Mrt 2016
Algehele gradering
Impressive.
Lindie J - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het onveilig gevoel.
Danie G - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was die prys die moeite werd.
Shivani S - Jan 2016
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Lynnette L - Des 2015
Algehele gradering
Bevredigend, maar kort baie aandag.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Nosipho M - Okt 2015
Algehele gradering
A great place to go back too.
Anton D - Okt 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Rene W - Sep 2015
Algehele gradering
Die gastehuis is baie sentraal geleë en dit het die heen en weer na die hospitaal vergemaklik.
Lauren D - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Gerdus Y - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was goed gewees. Alles was daar wat mens sal nodig hê.
Lynette S - Jul 2015
Algehele gradering
Die werkers se die verblyf was goed.
Lou-may S - Jul 2015
Algehele gradering
Al nadeel is dat die klank deur die gange trek en as 'n persoon langs jou in 'n kamer praat, is daar geen klank digtheid nie.
Gerrie P - Mei 2015
Algehele gradering
Ons sal weer gebruik maak van hulle.
Colette S - Apr 2015
Algehele gradering
Die ondervinding was nie goed nie.
Pheladi C - Mrt 2015
Algehele gradering
Received good service!
Laura M - Mrt 2015
Algehele gradering
Warm water in die stort gaan aan en af.
Casper E - Mrt 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies. Sal beslis weer van julle dienste gebruik maak!
Jacqueline M - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gesellig.
Anton N - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was oukei.
Petro V - Feb 2015
Algehele gradering
Netjiese plek.
Bernice P - Jan 2015
Algehele gradering
Baie tevrede met die verblyf!
Phillip R - Jan 2015
Algehele gradering
Seems like it was a wonderful place to stay when it was under previous management.
Dumisani R - Jan 2015
Algehele gradering
It was a marvellous stay and very peaceful accommodation.
Sabrina L - Des 2014
Algehele gradering
It's clean, but the service is so-so.
Leilani K - Des 2014
Algehele gradering
Lovely
Andries V - Nov 2014
Algehele gradering
Die kamer is klein, maar darem mooi skoon.
Johan B - Nov 2014
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik, net afgesit deur die dame se kougom.
Nadja M - Nov 2014
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
Linda K - Jul 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie netjies!
Tharina J - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtig!
Riona L - Jul 2014
Algehele gradering
Really nice stay
Marius V - Jul 2014
Algehele gradering
5 star service
Ansie L - Jul 2014
Algehele gradering
Die bed en kussings is fantasties ... gaan vir my ook van hulle koop.
Marié J - Jun 2014
Algehele gradering
Gerieflik deurdat jy naby parkeer en dit is redelik stil gedurende die nag.
Lianri N - Jun 2014
Algehele gradering
Amazing!
Francois G - Jun 2014
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Carmia V - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was net vir vinnig oorslaap vir netbal, maar die moeite werd.
Sonja L - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was rustig en baie aangenaam.
Johannes V - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was rustig en ons het die verblyf geniet
Freesia G - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie dankie - ek was heel gelukkig met die gastehuis, alles mooi skoon en baie smaakvol.
Prudence L - Mrt 2014
Algehele gradering
Very satisfied with the service
Francois J - Mrt 2014
Algehele gradering
Die verblyf het aan ons verwagtings voldoen.
Nelien K - Mrt 2014
Algehele gradering
Good value for money, Very affordable.
Gerhard G - Feb 2014
Algehele gradering
Very nice
Rolien R - Feb 2014
Algehele gradering
Netjiese verblyf in sentraal Rustenburg, naby alle plekke waar ons moes wees.
Chris B - Feb 2014
Algehele gradering
Netjies, goeie parkering, veilige area en goeie alternatief vir Sun City se hoë tariewe.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes