Rustenburg Palm Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rustenburg Palm Lodge bied gastehuis-verblyf in Rustenburg, net 6 km vanaf die streekswinkelsentrum, Waterfall Mall. Sokkeraanhangers sal bly wees om te hoor dat die instansie net sowat 25 km van The Royal Bafokeng-sportstadion af is. Sun City is 40 km ver en ideaal vir 'n daguitstappie.

Verblyf word in 22 gaste-suites, wat elkeen slaapplek vir 2 het, aangebied. Elke suite is uniek versier en gemeubileer, en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n TV met plaaslike kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Matrasse vir kleiner kinders is teen ekstra koste beskikbaar. Daar is 'n restaurant en 'n ten volle gelisensieerde kroeg op die perseel. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rustenburg Palm Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]