Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Palm Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 61 resensies vir Rustenburg Palm Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Toinette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Toinette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is ook net 1 stekker vir foonlaaie. Jou haardroër kan nie gelyktydig gebruik word nie.

Gaste om ons het tot 2 uur 3 uur die oggend ure geraas. Hoe kan jy slaap? Die sekuriteit moes iets daaraan doen. Dis sy werk, en daar was niks aan gedoen nie. Die water wat gegee is om te drink by ontbyt het 'n akelige en baie vreemde smaak gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Baie netjies en skoon en personeel is baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustenburg Palm Lodge se terugvoer

Baie dankie. Sien julle weer. Veilig wees.

Rustenburg Palm Lodge
Colette R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, die beste in Suid Afrika.

Ons verkies Rustenburg Palm Lodge omdat dit netjies, skoon is. Ons word vriendelik ontvang sowel as ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustenburg Palm Lodge se terugvoer

Baie dankie.
Sien julle weer, wees veilig.

Rustenburg Palm Lodge
Gideon P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

I have enjoyed my stay at Rustenburg Palm Lodge. The food is good and the WiFi signal is strong. The TV signal is very poor. I was in room 9 and don't know about the TV signal in other rooms. There was no bar fridge in room 9.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thando N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thando N

Stayed, but hey, was bored.

That some rooms don't have fridges or air conditioning. Only 3 TV stations was a big turnoff. The kitchen cannot serve the same breakfast every day. That was also a turn off. The swimming pool rules were also a turn off. You booked, drinks allowed in the pool area, but a bloody expensive cash bar closing at 6, whereas it was hot at night. Night swimming died when?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gina Z
Gesin met tieners

Ek sal Rustenburg Palm Lodge kan aanbeveel.

Baie netjiese plek, restaurant en kroeg baie netjies, kos was lekker. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Lekker gebly tydens die sangkompetisie.

Geen werklike klagtes. Effe naby aan die treinspoor, maar nie te veel gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisca B
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die atmosfeer was rustig en die kinders het die swembad baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matshidiso S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshidiso S
Saam met vriende

Pleasant.

It's good for its value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deborah V
Gesin met klein kinders

Simple and clean.

This lodge is more for singles or couples wanting somewhere to sleep and drink. Not really for kids. We were there for an event and just needed somewhere to stay but unfortunately, I wouldn't return with my kids. I feel a hotel where the 4 of us could stay in the room with breakfast was rated at the same price, in a better area, without drunk people walking past your room until late hours of the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Erika O
Saam met vriende

As ons nie voor die tyd betaal het nie, sou ons nie daar gebly het nie.

Geen WiFi password is voorsien nie! 2 dae gebly en nie dag 2 nuwe handdoek ontvang nie. Foto's en wat jy kry nie dieselfde nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherry C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry C
Besigheidsreis

The stay was amazing for my colleagues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moes oornag.

Hulle is vriendelik. Kamers skoon en netjies. Ligging nie baie goed nie, vreeslik lawaaierig in die nag. Die ontbyt en aandete was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Enkelreisiger

Baie rustig gewees.

Die verblyf was stil en netjies met personeel wat behulpsaam en vriendelik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so welkom en rustig gevoel. Baie dankie.

Ons moes hospitaalbesoeke aflê en verblyf was verstommend naby aan hospitaal met minder verkeer as wat verwag was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Modisaotsile M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Modisaotsile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was peaceful and refreshing.

Stay was nice. Decent breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees. Net diens by die pool bar was baie swak!

Aangenaam verras met die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bridgette M
Enkelreisiger

The noise of people from the bar was unbereable.

The people were from the bar, they stood next to my door and have their chats there, I was staying in room 4, not ideal for people who are light sleepers. TV had only 4 channels, my granddaughter was frustrated we ended up using my laptop for her to watch movies. The breakfast was very dry, with no tomatoes for the R95 breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vans A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vans A
Besigheidsreis

Everything was perfect, thank you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M
Besigheidsreis

Average stay.

The swimming pool is only open until 7 and it is at a bar. It would be great if there is a swimming pool just for residents only separate from the bar, and you can cool off after work. As a woman travelling for business, I did not feel safe on the premises nor at the swimming pool, located at a bar filled with men drinking heavily. The lock in my room also did not work. Room 25.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mpho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

There was no mini bar fridge in the room and swimming pool was dirty.

There was noise the morning of 19 December 2022.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obakeng M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obakeng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best of best.

I enjoyed staying in that place. It was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff excellent.

Restaurant average, room nice with good bed and clean linen, curtains old and worn, only one sachet coffee and tea per person and one sachet milk per person. Bathroom - clean towels, bath seal worn and leaking, shower did not work, vanity edging fallen off, vanity tap was loose, toilet paper holder falling apart. Pool and pool bar were great even after major rains. Guests coming back at three Sunday morning were rowdy and nothing was done about it, noise lasted till 04:30. Bathroom and noise of guests given above were major disappointment and availability of tea and coffee was poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustenburg Palm Lodge se terugvoer

Good Day

We thank you on your feed back, We are busy looking into all of the above.

Regards
Reservations

Rustenburg Palm Lodge
Gerda F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Personeel vriendelik en behulpsaam, genoeg parkering, kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P
Saam met vriende

Fantastic.

I enjoyed my stay at Palm Lodge with my friend and the restaurants and bar in the lodge are a plus for me, unfortunately, we only stayed one night, I can't wait to be back for the second time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Enkelreisiger

It was very nice.

The rooms are very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nikita D

Ontbyt was nie reg toe ons wou eet nie en mense was ongeskik.

Het al drie keer daar gebly en het nou 'n baie onaangename experience gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek, my nr 1-slaapplek.

Met aankoms was almal vriendelik. Plek is skoon en netjies. Lekker warm water in shower. Rustige nagte gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karl A
Saam met vriende

Uitstekende ligging. In die middedorp. Die TV-kanale is beperk. WiFi is stadig.

Lekker ontbyt ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Besigheidsreis

Excellent.

Good location and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie D

This is a hotel with a restaurant with a bar and pool.

This is a bed and breakfast hotel. Not suitable for someone wanting to go self-cater. No fridge or microwave in the room, only a kettle. Room is cleaned every day, even on Sundays. Reception service is excellent. Not really suitable for children, not even the pool area since there is a bar at the pool. We were safe, although we did not feel completely safe, due to people coming and going. The parking is safe and behind a security gate with a security guard at night. If you need to stay over with friends, it is suitable since the restaurant has a good menu and with company, it could be a nice stay. Proper hotel rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste N
Gesin met klein kinders

Raserig, restaurant se diens is aaklig.

Ek het gevra vir slaapplek vir 4 mense in een vertrek, ons is toe in 2 groepe opverdeel en moes self die matras oordra (wat skaars gepas het) sodat my ander kinders by ons kon slaap. By die restaurant weier hulle om jou bestelling te neem, jy moet self gaan smeek vir jou kos by die toonbank. Die plek was vol mense wat teen 10 uur die oggend al begin drink het, baie raserig en skree-erig was en dit het tot laat in die aand aan gegaan. Dit was uithoudbaar warm en sou regtig aanbeveel dat hulle lugversorgers in die kamers sit want die een klein waaiertjie het nie regtig die taak verrig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P

Fantasties.

Mense was baie vriendelik en hulle kos was uitstekend, het nie nodig gehad om na enige plek te ry vir kos nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en regtig rustig. Het nie nodig gehad vir ry om kos te kry nie, die kos was uitstekend.

Ons sal weer gebruik maak van Rustenburg Palm Lodge, want die diens en mense is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Die kamers is skoon en netjies gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V
Enkelreisiger

Dit was bevredigend.

Dit sou net lekker gewees het as daar 'n klein yskas in die kamer was. Dit was baie warm in Rustenburg en kon ons nie eers ons koeldranke koud hou nie. Die wasbak se kraan lek ook. Kan nie heeltemal toedraai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kopano S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kopano S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was awesome.

They just need to add refrigerators in the rooms, other than that everything was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malope M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malope M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really nice and the room was clean.

If they can please add at least news and sport (soccer) channels to the TV programs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneli P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hanneli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Ons moes vra watter rigting om heen te gaan toe ons ingeklok het. Die sakkies vir koffiegeriewe het net een 'n koffie ingehad. Daar was na 23:00 geraas in die gange met mense wat ongelooflik hard gepraat het. Ons het met inklok gevra watter tyd ontbyt bedien word, en ons was gesê 07:00. Vanoggend toe ons daar kom het hulle gesê dis 08:00. Ons het planne rondom hierdie tye gemaak. Dus kon ons nie wag vir 08:00 vir ontbyt nie. Kliëntediens is swak. Ten minste was die kamer skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Swak ligging, swak diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek T
Besigheidsreis

Netjies, retuarant op perseel vriendlike personeel en veilig.

Als was goed skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald M
Besigheidsreis

This is a great place to stay when on business.

Staff very pleasant and helpful, safe parking. Nice pool bar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D
Besigheidsreis

Goeie fasiliteite, hoef nie die perseel te verlaat om te gaan drink of eet nie.

Lekker swembad. Kroeg by swembad. Lekker restaurant - vriendelike diens. Goeie kos by restaurant. Ruim kamers. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelik, gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ayanda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ayanda M
Enkelreisiger

Grateful that I was safe and nearer to my destination but otherwise I did not sleep peacefully cos of the noise.

I guess due to the fact I was desperate and I needed an overnight stay, I had no option but to take the next available place. But to be honest, due to the noise from the group that evening, I would hesitate to advise someone who needs a quiet place to spend. Rules and regulations compromise the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome stay. Quiet, peaceful, really enjoyable.

I would recommend it to anyone. The food, specifically the burger, was delicious. The lady at the bar was absolutely friendly and welcoming. It's such a vibe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf.

Kamers geskik vir sakereis vir 'n paar dae. Skoon en netjies. Sentraal geleë en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naledi T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naledi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had the best stay. the service is excellent.

Good customer service. The rooms are clean and breakfast is served right on time. We had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyelwa M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyelwa M
Gesin met tieners

The lodge has a nice pool bar, and restaurant.

The lodge is located in a great area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Pule Z - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John Pule Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

For only that one night it was fantastic. The welcoming was awesome.

The only thing that I have realised is that there was no fridge in the room to store our drinks and foods and TV channels were limited.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons het meer verwag van verblyf wat 'n 4-stergradering het. Alhoewel die eenheid netjies was, was ontvangs nie vriendelik nie. Ontbyt was nogal lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yuzell F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuzell F
Saam met vriende

Puik.

Vriendelike personnel en puik ontbyt wat bedien word. Beslis waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Enkelreisiger

Gerieflik en skoon.

Vriendelike diens, plek mooi skoon, geregporsies bietjie aan die klein kant vir 'n groot ou. Sal weer daar boek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie B
Gesin met tieners

Dit is baie netjies en skoon.

Ons was net baie teleurgesteld met die ontbyt se wagtyd. Ons het nie ons ontbyt saam geniet nie, want ons was eerste en het eerste bestel, maar ons as ouers het ons ontbyt na 35 minute eers gekry en mense wat na ons gekom het, het toe reeds hulle ontbyt ontvang. Ons kinders het hul ontbyt eers 07:47 ontvang en ons het juis 07:00 gegaan omdat ons reeds 8:00 op ander plek moes wees. Hulle kan definitief aan die wagtyd vir ontbyt werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pule S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pule S
Saam met vriende

Value for your money.

Great service and very secure with nice breakfast and WiFi available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rendani M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rendani M
Saam met vriende

Good experience, would definitely use Travelground again.

No complaints as all has been mentioned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxed and enjoyable time at the lodge, the pictures online don't do the place justice!

Had a lovely stay at Rustenburg Palm Lodge. It's just a short distance away from Sun City with friendly staff and a clean room. The breakfast every morning was an unexpected surprise and the food fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mpho K

The was no electricity and no one cared to expain to us why.

Bad customer service. Will not recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lovely!

Our accommodation was great. Most pleasant experience. Thank you for the upgrade to self-catering. Place was clean, people were friendly and over all was a good experience. Foodworx meals were delicious and tasty, definitely will revisit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-rylaan 99, Rustenburg, 2999, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d9f38c1a4b12a4d2248cb10b884d2cd65181635eaaa54bde242f3202764dfc84b3d2e1c3f48a0aa114d2f670107c590fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 4 99 Beyers Naude Drive Rustenburg 2999 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.6693259 27.248552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem