Rustic @ Jacomais
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Esti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Charmaine E - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, tuis en privaat.
Rustic @ Jacomais se terugvoer
Dit was wonderlik om julle daar te kon verwelkom. Hoop volgende keer kry ek kans om julle te ontmoet. Geniet die res van julle rugby seisoen.
Groete
Esti
Vanessa V - Des 2023
Algehele gradering
'n Lieflike omgewing, netjiese verblyf en uitstekende diens!
Rustic @ Jacomais se terugvoer
Dit was wonderlik om julle hier te kom ontvang. Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Groete.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 89, Jacomais, Witrivier, 1240, Mpumalanga