Rustic Karoo Villa
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R2 030 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Rustic Karoo Villa is 'n stylvolle selfsorghuis in Barrydale, 'n dorp wat aan die Overberg en Klein-Karoo grens. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 dubbelbeddens en 1 stapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort en toilet, en een aparte toilet.
Die leefarea het 'n eetarea, 'n rusbank en 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof en oond toegerus is.
Die dek is met glasdeure toegebou en het 'n swembad, baksteenbraai en 'n pragtige uitsig op die berg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Cerise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Rustic Karoo Villa het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap