Rustic Retreat Apartment
5 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Verdi Boulevard, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rustic Retreat Apartment is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Sonstraal Heights in Durbanville. Dit is ideaal as oornagverblyf of verblyf vir sakereisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n matras op die vloer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en daar is 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en die Durbanville Wynroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2 000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300 per bespreking
Let asb. dat daar trappe na die verblyf lei en dit dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie op die perseel rook nie.
Let asb. dat daar 'n breekskadedeposito tydens aankoms betaalbaar is.
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |