Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Stone Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Rustic Stone Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zene M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike netjiese en oulike plekkie.

Ons het die beste ervaring gehad. Linda het ons met ope arms ontvang. Hulle het self tot ons redding gekom toe alwee ons voorbande pap geword het deur die nag. Ons sal definitief weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evette B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evette B
Saam met vriende

Heerlike kuier.

Heerlik gekuier. Baie netjies en skoon. Goeie diens en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, bie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly by Rustic Stone Lodge, die kamer is ruim en baie netjies en skoon en die beddegoed was goeie kwaliteit en spierwit. Die stort is lekker ruim en alles wat mens benodig is daar gewees. Linda was baie vriendelik en gaaf gewees en om wakker te word met die reuk van bosveld is terpaie vir 'n mens se siel. Ons sal beslis weer by Rustic Stone Lodge tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Hi Mandie.
Baie dankie vir hierdie review. Altyd lekker om te hoor as gaste gelukkig was. Waardeer dit opreg.
Groete
Linda

Rustic Stone Lodge
Hendrik R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Besigheidsreis

Goed uitgerus na 'n lang dag se werk.

Baie rustig verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Baie dankie, Hendrik.
Waardeer die resensie.
Groete,
Linda

Rustic Stone Lodge
Louise B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en skoon verblyf.

Dit is een van die vriendelikste en behulpsaamste ontvangste wat ons nog by 'n plek gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Hi Louise.
Baie dankie vir die pragtige resensie. Waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om te weet as ons gaste gelukkig was en hul verblyf geniet het.
Groete
Linda

Rustic Stone Lodge
Kaylin P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Goeie diens, netjies, skoon en modern! Baie lekker om uit die stad se gejaag te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Enkelreisiger

Aangename verblyf en lugversorger is baie welkom met globale verwarming.

Nadat die verblyf op nr 99 gekanselleer het (om watter rede ook al), het Rustic Stone Lodge tot my redding gekom. Ek was aangenaam verras en het heerlik gebly ten tyde van die Marekele-maraton. Wees net gewaarsku dat Waze aanwysings jou nie na Rustic Stone Lodge neem nie en jou op 'n paadjie plaas wat nie juis sedan-vriendelik is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Hi Marnus.
Baie dankie vir jou review. Ons is bly ons kon tot jou redding kom.
Groete
Linda
Rustic Stone Lodge

Rustic Stone Lodge
Shaun V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, netjies en skoon.

Die kamer was lekker groot en baie netjies, alles was baie skoon en dit was baie stil deur die nag. Die lugversorger het baie gehelp in Thabazimbi se hitte vir 'n lekker nag se rus. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal vir seker weer inboek as ek in Thabazimbi is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Hi Shaun.
Baie dankie vir hierdie review. Ons waardeer dit regtig baie.
Groete
Linda
Rustic Stone Lodge

Rustic Stone Lodge
Jaun B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede, netjies en lekker.

Baie lekker gebly, baie netjies en skoon. Plekkie is nog nuut, so verstaan dat loadshedding stappe nog in plek gebring sal word, miskien ook daaraan dink om waaiers ook in die kamers te sit. Baie lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Hi.
Baie dankie vir die resensie.
Waardeer dit baie.
Groete
Rustic Stone Lodge

Rustic Stone Lodge
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73c9a72b68ccc7faa448ba95c409c930b3e81fd974d21f5273512def00830f5cae14b985259d0488232a51888fd164b20d41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Plot 226 Warmbadweg 0183 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.561886606804 27.423979394028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem