LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Flamingo Road, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SeasCape is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Van Riebeeckstrand geleë is. Hierdie eenheid word via trappe bereik en spog met 'n asemrowende see-uitsig en is naby die strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 4. Daar is 'n rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek, en 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n binnehof met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is net 'n entjie se ry vanaf geriefswinkels en restaurante.

Hierdie verblyf maak van 'n omsetter gebruik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Flamingo Road, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeasCape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
10 % AF
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
10 % AF
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
10 % AF
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Flamingo Road, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA219d85f5a56a22b1adfdfb14161c799a128fb8e67fc4b6d07ba81ed307e04f1084a382729b4315203d6fed14bde697e5f73e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Flamingo Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7098693 18.4444584

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang