+47
Selfsorg in George

Rustic Views

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Monica W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jul 2025

Been there, done that, got the T-shirt. Reg oor die hoofweg. Dit raas vreeslik en hulle is tans besig met padwerk, so om te rus is nie 'n opsie nie. Dit bietjie beknop die plekkie, maar Francis, die helper, is heeltyd daar as jy iets nodig het. Was 'n ervaring, maar as mens lang paaie reis en wil rus, is dit nie vir jou nie. Ook.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Madelein R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Rustic Views is 'n paradys-oase, beslis nie die normale nie! Hierdie is 'n ander as normale plek. Prentjiemooi natuurskoon. Absolute belewenis om met jou bagasie opgeroep te word na blyplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Asemrowende uitsigte oor die Kaaimansrivier. Ons het 'n heerlike tyd by Rustic Views gehad. Die kothuis het 'n ongelooflike uitsig oor die Kaaimansrivier, wat vir 'n onvergeetlike middagbraai op die dek gesorg het. Dit bied toegang tot 'n kajak wat gaste die geleentheid gee om die rivier te verken en die waterval te besoek. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Kaaimans River, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd90f9840630830b5cd26530bee761d40a96fb30d237336a30b95ce6d65e89a6ac66219b747d7d690a9b907fc8aa0ab827d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 3 5 1 4 Kaaimans River Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9949287 22.5520385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang