+58
Selfsorg in Fouriesburg

Rustica Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Dawie D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ernie is 'n baie goeie gasheer! Baie lekker en vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ernie
Rustica Accommodation
Dankie, hoop om jou binnekort te sien, met nog 'n byeenkoms. Mooi groete.

Rika M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Baie ontspanne. Rustig geslaap. Veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilonka P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Rustig, stil en gemaklik. Die foto's op die webtuiste is presies hoe die veblyf lyk, alhoewel nie modern nie is dit netjies, skoon en gemaklik - dit was verfrissend. Ernie het ons in persoon verwelkom en regtig uit sy pad gegaan om ons so gemalik en rustig as moontlik te maak. Ons het heerlik gerus en die "apartment" waarin ons gebly het is toegerus met als wat mens kan benodig en het lekker baie spasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quince M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Lekker. Our stay was nice; wish we had stayed more days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neliswa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2026

Unpleasant. Dust all over. Cabins dirty. Glasses and cups dirty. Microwave dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lorraine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2026

Nie jou geld werk nie, koud. Ons het lekker geslaap, daar wel 'n paar goed wat nie lekker was nie. Daar was geen klein stoof nie so ons kon nie ons eie ontbyt of aandete maak nie maar wel 'n mikrogolf, aangesien die 'n selfsorgeenheid was het ons, ons kosse saam gebring, ons moes eksra gelde uithaal wat ons nie voor beplan het nie om te gaan uiteet. Daar was ook geen wasbak vir skottelgoed nie net 'n skottel of die klein baie laag wasbak. Die eienaar was gaaf maak ook 'n mens laat voel as jy 'n voet verkeert sit hy jou sal laat toesluit, die was aan ons gese wat gebreur het met ander mense wat hom nie betaal het nie. Die mure is so dun dat ons die ander gaste kon hoor hoes en tv kyk. Ek dink nie die was die geld waarde werd nie en sal dus nie die aanbeveel nie. Dit gee 'n gevoel van 'n klein plot waar daar net houthuisies opgesit is om geld te verdien. Daar is ook verskriklik baie ligte buite seker vir sekeriteit, maar mens wil in die donker slaap en nie met ligte wat lyk soos dag lig nie. Ek wil nie soos 'n klakkous klink nie, maar was baie ontevrede. Die plaasstoep restutant was wel beleef en vriendelik en kosse uit die boonste rakke. Met die gese sal ek nie enigeiemand aanraai om daar te woon nie. Ek het wel fotos geneem van gebreukte kas, en dak, indien nodig. daar is wel 'n tv maar kan net DVD neem.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Annamarie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2025

Rustig. Baie lekker en rustig gebly. Huiseienaar baie vriendelik en behulpsaam. Let wel, B&B by foto van eenheid beteken slaapkamer met badkamer en nie bed en breakfast soos ons gedink het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Errin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die plekkie het alles gehad wat ons benodig het teen 'n billike prys! Ja, dit was rustig en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

2 aande oornag voor en na Afriski. Baie lekker gebly, netjiese verblyf en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Wonderful and I will be back. It suited my needs quite well with a great host who was always willing to help and give suggestions of what to see and do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ernie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Noorder Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01d3c048480e78afd7adec8bbd20166da7106145c12652e4e59455f5b16498e7172d3b0108210d81170ede3624b2f0249182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 5 Noorder Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.620197 28.211019
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang