LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rusticana Gasvryheids Landgoed | LekkeSlaap
+32

Rusticana Gasvryheids Landgoed

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusticana Estate, Protea Pad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rusticana beteken "vreedsame Kanaän" en nooi gaste om in 'n rustige omgewing met gerieflike selfsorgverblyf te ontspan. Die verblyf is ideaal vir besoekers wat die Boland wil verken en Rusticana is lekker naby 'n groot verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgchalets naby die swembad in die tuin en dien ook as verblyf vir funksies of rustige wegbreke.

Elke oopplan-chalet het slaapplek vir 5 gaste. Die chalet het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort en die eenheid het ook 'n yskas en 'n mikrogolf. Let dat ander kookware en 'n tweeplaatstoof op versoek voorsien kan word.

Die chalets is nie geskik vir meer as 2 gaste of vir langer as 2 nagte nie, tensy die gaste 'n intieme familie of jong mense is en bereid is om beperkte spasie en beddens te deel.

Daar is 2 geboue, elk met 4 chalets wat elk hul eie ingang het. Sommige kamers het 'n skakeldeur wat op versoek oopgesluit kan word, wanneer 2 kamers deur 'n gesin of vriende gedeel word.

Daar is pragtige tuine rondom die chalets en gaste kan direk voor hulle chalet parkeer. Die perseel is veilig en rustig met 'n sekuriteitsheining en toegangsbeheer by die hekke. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braaigeriewe.

Let dat daar nie TV's in die kamers is nie en die instansie is ook nie troeteldiervriendelik nie.

Let dat die chalets die perseel met 'n funksielokaal deel en daar mag oor naweke funksies wees waar harde musiek tot twaalfuur die aand gespeel word.

Die venue is ook ten volle toegerus vir sakegeleenthede soos jaareindfunksies en groot konferensies. Weens die perseel se sentrale, toeganklike ligging, is Rusticana die ideale plek vir besoekers wat wynroetes en geskiedkundige dorpe soos Stellenbosch en Franschhoek wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 24 resensies vir Rusticana Gasvryheids Landgoed
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Rusticana Estate, Protea Pad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rusticana Gasvryheids Landgoed het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusticana Estate, Protea Pad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NTVkNWMzLTQzNDQtNDBmMy1iZTljLTM5MDNmOTdhYzY0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Rusticana Estate Protea Pad 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.7941354 18.8564491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!