Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusticluke Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth-weg 115, Greenhills, Randfontein, 1760, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rusticluke Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf. Dit is sentraal in Randfontein Wes-Rand geleë en is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Gaste kan tussen 5 pragtige kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het elk gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, asook 'n privaat ingang. Elke kamer het bykomende geriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale insluit. Een van die kamers het ook 'n goed toegeruste kombuis.

Die tuine bied die perfekte omgewing om te ontspan en gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar. Ontbyt, middagetepakkies en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit kan in die eetarea geniet word. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en Greenhillsstadion.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Rusticluke Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Eliza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Jaar gelys 8

Ligging

  • Kenneth-weg 115, Greenhills, Randfontein, 1760, Gauteng
  • Gaste dink Rusticluke Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth-weg 115, Greenhills, Randfontein, 1760, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d9b6b6adb4b0d561cd26dfd47bc3ee9a4df8b496cba69816b5a36800e8f75819ac3b9faada10c57dee2101931b881276aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 115 Kenneth Road Greenhills 1760 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.1663089 27.6968074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem