Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusties Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Rusties Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 48 resensies vir Rusties Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Hlulani M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hlulani M
Gesin met klein kinders

All was great.

I would go again, with friends this time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Thank you for the good Rating. Come visit us again, youre Welcome

Rusties Lodge
Len J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Len J
Gesin met tieners

Heeltemaal goed.

'n Paar klein dingetjies verkeerd, meestal gou reggestel, verder bevredigend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mathene S

Dit was baie lekker, maar baie warm.

Dit was baie warm. Daar moet dalk gedink word aan meer verkoeling in die huis of ten minste dan sitplek buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met vriende

We had so much fun, the lady we found at the reception was working alone, but if we needed help, she would come asap.

They must just add big bowls in the kitchen for salads or anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Good day Tebogo

Thank you for your review and suggestions. It is highly appreciated.

Hope to see you soon again.


Kind regards
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Charles B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charles B

The location suited us.

Unfortunately, it's a weekend getaway place for locals. Wasn't as restful as expected. The upkeep of the place is not good. Needs cleaning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-marie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker die bed was net baie uit gelê en kussing baie hard.

Kan dalk kyk na nuwe beddens en kussings.verder was alles baie netjies en die staff vriendelik en behulpsaam

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Sal definitief aan eienaars oordra. Dis altyd goed om te weet waar ons kan verbeter.

Vriendelike groete
Annalize
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Annemarie A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige kuier.

Alles was netjies en skoon. Kussings was bietjie hard, verder was alles voldoende vir een aand se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Anne-marie ons waardeer dit baie.
Ons sal definitief kyk vir bietjie sagter kussings. Dankie dat jy ons daarop gewys het.


Vriendelike groete
Annalize
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Louise V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Aaklig!

Die plek is vuil, onhigiënies, vervalle en behoort gesluit te word. Die glybaan by die swembad is gevaarlik, a.g.v. sonskade - niks is daaraan gedoen nie. Die houtsitplek by ons eenheid se plank is in 2 gebreek en het op my kleinseun geval! Daar het 'n vieslike reuk in ons eenheid gehang, gate is in die een kamerdeur geslaan. Geen gebottelde water beskikbaar op die perseel nie. Bly weg.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Goeie dag Louise

Soos by enige ander plek sou ons graag van u klagte wou hoor die dag wat u ingeboek het, maar die bogenoemde was geensins onder ons aandag gebring terwyl u hier was nie. Omtrent die gebottelde water, hierdie is 'n selfsorg Lodge en gebottelde water is nie 'n vereiste nie.

Groete
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Thabiso M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

Our stay was very relaxing!

The rooms were spacious and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met vriende

Very friendly staff.

Great staff and understanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armin F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Armin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig gewees.

Was heel lekker. Air-cons loop mooi en warm water, so dis heel gemaklik en sukkel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L
Gesin met klein kinders

A little more maintenance could be applied to the units.

First impressions of the units are not good. Although we had a good stay, lots of improvement could take place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-louise B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mari-louise B
Saam met vriende

Staff friendly, accommodation not up to scratch.

We stayed in unit 4, the beds were very uncomfortable indented and noisy, the bedding was stained, curtains has cigarette burns, rat dropping in the pots, fridge full of dents, taps loose, would unfortunately not recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Personeel is vriendelik, maar akkommodasie nie op standaard nie.

Ons het in eenheid 4 gebly, die beddens was baie ongemaklik ingeduik en het geraas, die beddegoed was gevlek, gordyne het sigaretbrandmerke, rotmis in die potte, yskas vol duike, krane los, sal ongelukkig nie aanbeveel nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie teleurgesteld.

Moet eerder nie julle swembad-area adverteer saam die lodge-verblyf nie. Daar was hopeloos te veel mense en kinders. Geen plek vir ons om te sit. Geen plek om te swem. Water was die heel tyd vuil. Werkers loop tussen die lodges eenhede deur, urineer oop en bloot waar ons braai, nie baie veilig gevoel. Kamer was netjies dankie. Kos was heerlik en pryse was redelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antony L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antony L
Gesin met tieners

Wonderlik.

Plek baie mooi skoon. Alles wat jy nodig het. Charlotte baie hulpvaardig en vriendelik. Sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier, was lekker om julle hier te hê.
Kom kuier asb gou weer!

Rusties Lodge
Ellen M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M
Gesin met klein kinders

The stay was not bad, but the linen and bed was not in good condition.

The lodge needs to add new blankets and linen. The bed was really uncomfortable. The doors are damaged. The microwave is rusty inside and not working properly. I also had a problem with the noise from the bar. The place is nice, but it needs proper management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Good day Ellen,

Thank you for your Review.

I am sorry that you had a bad experience. This will be looked into.

We would have appreciated it if you brought this to our attention while you were here. When I asked you on Sunday morning if you have enjoyed your stay, you said yes. No concerns were brought up.

Regards,
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Bianca B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Dis net baie raserig in die aand tot in die oggend ure a.g.v. die mense wat by die kroeg kuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomfundo S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo S
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay.

Great time we had at Rusties Lodge, you just need to install bathroom doors in your chalets. Other than that, the kids also had a great time on your play area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Good day Nomfundo,

Thank you for your good review. I am happy that you had a good time and are happy with our place.

I will speak to my boss regarding the doors.

Please remember that you are always welcome back.

Regards,
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Hendrik F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die personeel was so hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om mens te help en selfs vir ons adaptors geleen om ons fone te laai.

Die verblyf geriewe is baie gerieflik en skoon met mooi tuine en fasiliteite. Daai steak wat hulle vir ons gaargemaak het was seker die beste wat ek nog geëet het. Die personeel was ontsettend vriedelik en hulpvaardig. Ek het nou 'n plek waar ek elke keer sal gaan oornag as ek in daai omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

More Hendrik,

Ek is so bly u het u verblyf geniet en is gelukkig met ons plek.

Onthou u is altyd welkom om weer te kom kuier.

Groete,
Rusties

Rusties Lodge
Margherite V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margherite V

Convenient.

Rustiest is very conveniently situated if you want to visit Sun City. Disappointed with the cleanliness of the shower. There wasn’t sufficient cutlery or crockery in the kitchen. No opener, no peeler, no serving dishes. Microwave situated on top of the fridge, but plug could not reach the power point. Freezer needed defrosting as you couldn’t even open the baskets. A little disappointing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik.

Rusties is baie gerieflik geleë as jy Sun City wil besoek. Teleurgesteld met die netheid van die stort. Daar was nie genoeg eetgerei of breekware in die kombuis nie. Geen oopmaker, groenteskiller of opdienbakke nie. Mikrogolfoond bo-op die yskas, maar die draaf kon nie die kragpunt bereik nie. Vrieskas moet ontdooi word, want jy kan nie eers die mandjies oopmaak nie. 'n Bietjie teleurstellend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for your review. Our units are equipped with the basic kitchenware only. I am so sorry about the bad experience you had with the freezer, I will look into that.
Regards,
Rusties

Rusties Lodge
Lorraine P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lorraine P
Gesin met klein kinders

Glad nie soos verblyf beskryf is nie.

Glad nie waarde vir geld nie. Badkamer onpersoonlik het nie eers 'n deur nie. Sal glad nie aanbeveel of weer daar kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K
Saam met vriende

Dit was uit die boeke.

Baie mooi, skoon en rustig en 'n kind se droomspeelplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Goeie middag Hannes,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word opreg waardeer.

Onthou, julle is altyd meer as welkom om weer vir ons te kom kuier.

Groete,
Charmaine
Rusties

Rusties Lodge
Palesa R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa R
Gesin met klein kinders

The accommodation was great.

Improvements that need to be done regarding their rooms is they have to provide a bathroom door, air conditioning and do something about all of the insects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mel B
Gesin met klein kinders

Ongemaklik.

Vuil toilet, geen teelepels, geen prop in badkamer se wasbak, geen braaigeriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Goeie middag,

Ek is so jammer vir die ongerief. Die kamers en woonstelle het nie hul eie braaigeriewe nie en dit is hoekom ek vir u na die park toe geneem het en vir u 'n venue gegee het waar u kon braai. Die teelepels het u eers aangemeld met verrek.
Ek vra nederig om verskoning en is jammer dat u dit so ervaar het.

Groete
Rusties

Rusties Lodge
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonhlanhla N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla N
Gesin met klein kinders

Beautiful clean friendly staff.

The place is very fun for kids. Comfortable clean and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you for your good review. We try to maintain our Lodge and keep it up to standard to please our guests at all times,

You are always welcome back.

Regards,
Charmaine
Rusties

Rusties Lodge
Malebo M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Malebo M
Saam met vriende

Not good.

They must clean the microwave properly. Not working. So many things were not right.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danel B
Gesin met klein kinders

Ons het lekker ontspan.

Braaigeriewe by 3 bed chalets sal goed wees. Matrasse kan dalk vervang word met nuwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Goeie more Danel,

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sal beslis ektra braaiers aanskaf en die matras vervang.

Groete,
Rusties

Rusties Lodge
Malikhomo S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Malikhomo S
Saam met vriende

Other guests had a party all night.

Couldn’t sleep, lots of noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you once again for your stay. I am sorry about the noise but people book on line or by email and they pay their deposit. You never know what and who you get to stay. I went to them and requested them numerous times to be quiet as we have other guests and also permanent people staying at our lodge and they just laughed at me. Even the owner went and spoke to them and he got the same treatment. They just did not want to bring their side.

Hope you understand the situation.

Regards,
Rusties

Rusties Lodge
Johansie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johansie V
Enkelreisiger

Omdat ek met my 4-been oorslaap, sal ek volgende keer die huis bespreek wat die heining om het vir haar veiligheid.

Baie dankie vir die vriendelike, flinke diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Naand Johansie,

Baie dankie vir die goeie terugvoering. DIt was net n groot plesier om jou en jou kind te ontvang.

Jy is altyd welkom om terug te kom en te kuier. Onthou net ons huise is baie gewild en indien jy een van hulle wil bespreek moet jy dit vroegtydig doen.

Baie Groete,
Charmaine
Rusties

Rusties Lodge
Vuxongi B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vuxongi B
Saam met vriende

No go area.

When we got there on Friday our house (room 03) smelled like it's a blocked sewerage but they didn't bother offering us another place. We had to go and complain that we can't stay in a place like that and they started working on the drain that night while we waited. After we have complained they offered us a flat which sleeps only 2 people and we were 4 but they didn't offer us a discount as we had paid more than what the flat is worth. We only got in the house after 10 pm after they were done with the blocked drain. The lady was not even friendly to give us an update what was going on. The house was big and spacious but not clean, dusty. I don't understand why they have the pool on the pictures as they always have private parties booked and we not allowed to use it but paid to be there. Poor service all the way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Good day,

Once again I am sorry about the bad experience you had. As I have explained to you that night, the afternoon when I checked the unit after the cleaners were finished, there was nothing wrong. We had 2 days of heavy rain and I think the french drain overflowed which nobody can do anything about. I did offer you the flat just for the night, which was the only open unit I had open, as the whole lodge was already full and you accepted it. I even arranged for an extra single bed to be put in to put you at ease while trying to sort out the problem.

I also cannot understand how you can say that I was not friendly because none of the other guests had any complaints whatsoever.

Once again I am very sorry. I want to ask you to please reconsider and remove the review that you have put on our Lodge.

Regards
Charmaine
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Liandre K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Liandre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie.

Ander gaste erg geraas gemaak. Stort nie lekker gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

More Liandre

Ek is baie jammer oor die geraas, ek het hoeveel keer die mense gaan stil maak verskillende tye van die dag en selfs laataand. Soos jy weet, kan mens hulle nie uitjaag nie, want hulle het betaal. Wat die stort aanbetref het ek en die eienaar gaan kyk en daar was niks fout met dit nie.

Ek hoop jy verstaan en aanvaar ons verskoning.

Groete
Charmaine Jacobs
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Sefako P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sefako P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reception is disorganised

Reception is disorganised, I paid online a week in advance but there was no records of me at reception. I am waiting longer for them to resolve that, and they just ended up giving me a room that was available, as if it was then that I was booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Good day Sir,

May I ask when did you book, because I was in hospital and would like to investigate this matter.

Kind Regards,
Charmaine
Rusties Lodge

Rusties Lodge
Annalise P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annalise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike ontvangs, maar kroeg en ander besoekers was veral Vrydagaand baie lawaaierig.

Ons kon nie regtig van die parkgeriewe gebruik maak nie weens dagbesoekers en het werklik die derde aand Vrydagaand byna niks geslaap weens lawaai. Die vorige 2 aande was rustig. Ons het nog vir die Saterdagaand, 31/12/2016 ook bespreek, maar gekies om eerder die Saterdagoggend huistoe te gaan - het nie kans gesien vir 'n Oujaarsaand daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Middag Mev Potgieter

Ons is werklik jammer oor die voorval. Die betrokke mense is gevra om sagter te wees aangesien daar ander inwoners ook is. Hul het eenvoudig net die versoek ignoreer.

Ons hoop ons sien julle weer om die saak reg te stel.

Groete
Charmaine

Rusties Lodge
Dirk W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Besigheidsreis

Baie netjies, waarde vir geld en kan sonder skroom aanbeveel word.

Het nie self daar gebly nie, my werkers het en hulle was baie gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusties Lodge se terugvoer

Middag Mnr. Weidemann,

Ek wil net baie dankie sê vir u terugvoering.

Dit word opreg waardeer.

Groete,
Charmaine.

Rusties Lodge
Ronel D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Gesin met klein kinders

Oornagplek, maar nie 'n vakansieplek nie.

Lekker oornagplek, maar reg langs die snelweg, dus nie rustig nie en karre raas die heeltyd. Daar is ook 'n kroeg wat tot laat in die aande oopbly met harde musiek. Die selfsorg-geriewe is nie voldoende nie en baie basies, daar is bv. nie wynglase, 'n braaitang, enige tupperware, skerp messe ens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met vriendelike personeel.

Ons was vriendelik ontvang en welkom laat voel deur die personeel. Ons klagtes was dadelik uitgesorteer. Ons het rustig gebly in 'n veilige omgewing. Die blyplekkie was skoon en goed toegerus met die belangrikste benodigdhede om tuis te voel weg van die huis. Die oord mag bietjie ver van die besigheidsarea wees, maar het dit 'n rustige plek met minimum geraas gemaak. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan en dit ook aan familie en vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Gesin met klein kinders

A place where one can relax and think about the future and come home with a clear mind.

Please install air conditioner in the house, because at night the rooms are quite hot, and one might get heatstroke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boipelo S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Boipelo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so cool!

The place was cool, but the swimming site people were not friendly at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anemie M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anemie M
Gesin met tieners

Heerlike, goed toegeruste, veilige akkommodasie.

Dis rustig, veilig en skoon en goed toegerus. Ek sal definitief weer hier bly in die toekoms. Opbouende kritiek: Lugversorging is iets waaraan gedink kan word - dit was vrek warm! Ons het so paar grillerige goggas teëgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reuben N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reuben N
Saam met vriende

Consider paving the drive ways and installing air-conditioning, Rustenburg is too hot.

Reference above.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Euleen J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Euleen J
Gesin met klein kinders

I would never ever go back to this place. Worst experience.

There were no lights for the whole weekend and I couldn't make my 6 month old baby's bottles. Worst of all; it was raining when we arrived and the floor got dirty and the fridge was leaking water. In the morning it was wet, but their cleaner knocked to say she is going to clean she didn't evenmake up the beds or clean at all. She never touched our room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katlego M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katlego M
Saam met vriende

It was a wonderful place to stay.

It was a wonderful place to stay ... and if you are late for check in they wait for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornagverblyf, maar moeilik om te vind.

Die GPS het ons na die N4 geneem en iewers of die snelweg gesê: bestemming bereik! Netjiese kamers met basiese geriewe. TV met kanale, maar dit is seker net aan as dit by die kroeg aangeskakel word? Ons wou Saterdagaand 20:15 gaan eet, maar die restaurant (eintlik binne die kroeg) was al gesluit. Aanwysings na Rusties sal baie help. Skryf net dat mens na Rustenburg Kloof moet ry en dan regs draai en hoeveel km mens moet ry op daardie pad (Nêrens is aanwysings om te sê dit is Donkerhoekpad nie) voordat jy Rusties kry. Ons het met GPS heen-en-weer op die N4 gery sonder om 'n afdraai te kry as ons 'bestemming bereik' het. Ons moes bel om te hoor waar Rusties is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesda M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hesda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Skoon fasiliteite.

Goeie diens, netjiese kamer en skoon fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wobbe B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wobbe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wij hebben er één nacht geslapen.

Als overnachting op een doorgaande reis is het een prima plek. Wij zonden er niet een langere periode willen verblijven. Het personeel is vriendelijk. Het verblijf ligt aan een drukken weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 42 Donkerhoekweg, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ciHLmSQbhG0Zg1TfRBvp0ngCyMRuPySgTFkxSJwYVQMitbYCX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 48 5 1 4 Plot 42 Donkerhoek Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.668083333333 27.180833333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem