LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ruth Avenue Guest House | LekkeSlaap
+19

Ruth Avenue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruthlaan 13, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ruth Avenue Guest House is in die rustige woonbuurt Dunvegan, Edenvale, geleë. Dit is ideaal vir oordeelkundige reisigers, beide sakereisigers en vakansiegangers, en is slegs 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 26 luukse stylvolle kamers gebied en elke kamer het 'n koningingrootte-bed met die gehalte-perkallinne, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n privaat ingang, eerlikheidskroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

'n Volledige Engelse ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. Gratis WiFi is vir alle gaste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Ruth Avenue Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ruthlaan 13, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Ruth Avenue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruthlaan 13, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MTIzNjdlLTMzODItNDUxMC05ZDc3LTk0N2M5Yjc0ODRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 13 Ruth Avenue Dunvegan 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.15366 28.14768
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!