+11
Selfsorg in Bellville

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid

1 gas

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 1 gas
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 16 Koringblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë en is nuut opgeknap. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad. Die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool, Tygervallei Winkelsentrum en verskeie hospitale is lekker naby.

Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer. In die slaapkamer is daar 'n enkelbed en 'n TV. DStv word met die hoofhuis gedeel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, en eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lucille E
5.0
Baie lekker. Ek het baie gebly. Monica was vriendelik en het my laat welkom voel. Ek sal dit vir enkelreisigers aanbeveel.
Jan 2026
Linka V
5.0
Bekostigbaar, goeie ligging en baie netjies. Ek het vir 4 aande hier gebly. Dit was die ideale ligging en het alles wat ek nodig gehad het. Dis baie n...
Sien meer
Sep 2025
Andries L
5.0
Baie dankie. Baie dankie vir die akkommodasie, baie netjies. Hou so aan met jou uitstekende kliëntediens.
Apr 2025
Refilwe M
4.8
Monica hosted me for 13 nights. I really had a pleasant stay to be honest. Monica hosted me for 13 nights. I really had a pleasant stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Mercia V
4.4
Het kom kuier vir my moeder in Brackenfell. Elke dag heen en weer gery. Dit was baie maklik om die huis te kry. Veilige parkeering vir my motor. Naby ...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 Koringblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 425
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 425
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 425
per nag (plek vir 1)
Bespreek

16 Koringblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 1 gas
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6c33c70a02efa722b96d98a1ec4e0b2c4b5e42ce2548e43924eb724e1b2730efcff9a637b62edd8998b78f6b37cf03d969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag (plek vir 1) 35 5 1 5 16 Koringblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.88021395825 18.648135960102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang