+23

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Desmond V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker geslaap. Ja, baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Gerieflik, skoon en waarde vir geld. Ons was 2 volwassenes en 'n 14-jarige en het heerlik gebly. Skoon en netjiese blyplek. Gemaklike beddens en komberse vir die koue. Heerlike, warm stort. Alles wat nodig is in die kombuis. Blyplek is gerieflik naby die winkels en hout is op die perseel teen 'n klein bedraggie beskikbaar. Regtig baie gerieflike verblyf. Eienaar gee werklik om en het die hele tyd seker gemaak ons het alles wat nodig is. Selfs gevra of ons 'n sambreel het op 'n reënerige dag. Ons is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Ons het baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Skoon en netjies en baie gerieflik. Baie gawe gashere wat ons baie gehelp het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Alles wat mens nodig het vir 1 nag. Ruim plek vir 3 mense met 'n lekker braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Great beach stay. These were the best two days of our trip. After finishing the Garden Route, we needed a place to relax and be close to the beach, and this stay was perfect. The host kindly allowed us to park our trailer earlier than the official check-in time, which gave us the chance to head straight out and enjoy the rest of the day at the sea. We were notified as soon as the room was ready and were warmly greeted by Erika, who showed us around and handed over the keys. We enjoyed a lovely braai using the built-in braai unit. Erika even showed us a convenient shortcut next to the house leading to the Engen garage, which has a Woolworths Food—very handy for supplies. A relaxing, well-located stay with outstanding hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Munnik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik! Puik! Lekker naby die see en diens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker. Ons het 4 nagte gebly vir familie besoek. Dit is lekker sentraal, loopafstand van restaurante, groot SPAR en die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

RyQ-C is vyfster! Dit was van begin tot einde 'n lafenis vir die siel. Baie vriendelike ontvangs. Verblyf is baie netjies en alles wat nodig is, was in die woonstel. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette K
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker gebly en sal vir seker aanbeveel. Heerlik oorgeslaap en alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely, friendly hosts. Well maintained, clean and larger than we expected. Well maintained, clean and larger than we expected. We enjoyed our stay there. Thanks to lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 135

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

10 Delmar Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d698d319b307b9f0f20bae581344a28cc911799f92e0987f7b1a6c95bc0bb41c13bd1584c08a22b37e6c3364857f258e69e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 10 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.032516571616 24.930527371082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang