Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

S2 Stoked Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 175, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

S2 Stoked Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die kelder van die historiese Stoked Backpackers-gebou in Muizenberg, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid is naby winkels, restaurante en die strand. Gaste kan verskeie staproetes, wynplase en die Muizenberg-vlooimark geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by S2 Stoked Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir S2 Stoked Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 32

Jaar gelys 15

Ligging

  • Hoofweg 175, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink S2 Stoked Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 175, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8cee322942353d9f60c37c5121f3cd19914430aacbd5f743f50ffe9592b7386de0a58f79bbb81550c3d6defe26def533b8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 175 Main Road Muizenberg 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.108990321243 18.467813050905
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem