Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Mountain

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bekker School-weg R96, Sable Ranch 1, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sable Mountain is 'n pragtige lodge wat op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Magaliesburg in Hekspoort geleë is. Dit bied verblyf in die platteland en is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of groot groep vriende.

Dié lodge bied verblyf in verskeie eenhede waarvan gaste kan kies. Die Springbok-eenheid en die Impala-eenheid het elk slaapplek vir 2 gaste. Die Kudu-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en die Leeu-eenheid het slaapplek vir 8 gaste. Beide ateljees het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 eenhede beskik elk oor 3 slaapkamers wat 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens het. Elke eenheid het 'n badkamer met slegs 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n yskassie toegerus. Die 2 groter eenhede het elk 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea met gemaklike sitplek en ruim eetplek waar gaste hulle maaltye kan geniet. Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe.

Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike plonspoel by die hooflodge en voetslaanroetes. Die lodge spog met verskeie bokke en aktiwiteite wat gholfspeel, spa's, wildritte, grottoere, visvang, perdry, kloofvaart en abseil insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sable Mountain
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • Bekker School-weg R96, Sable Ranch 1, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Gaste dink Sable Mountain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bekker School-weg R96, Sable Ranch 1, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f426ac583b5f4e8f6aae5d3730677547a90f33bfde23a8dfcf9270a162630b6f62d24ad48ec87bbd324aad6ee18622a41e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R96 Bekker School Road 1 Sable Ranch 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.924374 27.613963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem